Nie net 1 nie
Gewoonlik word nuwe boeke een-een uitgegee. Carine Badenhorst, rubriekskrywer vir Gansbaai Courant vir die afgelope vier jaar, het dit anders gedoen.
Gewoonlik word nuwe boeke een-een uitgegee. Carine Badenhorst, rubriekskrywer vir Gansbaai Courant vir die afgelope vier jaar, het dit anders gedoen.
Die Gholf– en Familiedag wat deur De Kleine Gansies Kleuterskool op Saterdag, 20 September 2014 te Gansbaai Gholfklub in Kleinbaai aangebied is...
“Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle...
Gansbaai Tourism received a few complaints about the lack of signage and other discrepancies on the Duiwelsgat Hiking trail over the last couple of months.
Verskeie Lentefoto’s is deur Gansbaai Fotografieklub geneem, wat tydens verlede Maandag se byeenkoms besigtig en bespreek is.
Die getroue ondersteuners van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 27 September, verskeie reënbuie trotseer om die heel eerste potjiekos-kompetisie wat die skool nog aangebied het, by te woon.
The Mammal Research Institute of the University of Pretoria will start flying their 36th annual helicopter survey of the Southern Cape’s right whale population on 29 September this year...
Niks vreesliks nuus op die hengelfront nie. Ook die bote vaar nie baie goed nie en dus moet die ouens maar dankbaar wees vir die gewone...
Wat in die begin van die week met die weervoorspellings as 'n maklike wedvlug vir die duiwe gelyk het, het in drie seisoene op eendag vir hul uitgedraai.
Gansbaai Krieketklub het die afgelope Sondag na Napier gereis om die sterk span van Napier Krieketklub die stryd aan te sê.
Die Uitvoerende Onderburgemeester van die Overstrand Munisipaliteit, rdh Pieter Scholtz, het besluit om die tuig neer te lê.