Scholtz aan die Woord
Die Courant het die afgelope week die volgende gesprek met die Uitvoerende Onderburgemeester, Rdh Pieter Scholtz, oor sy uittrede as raadslid gehad.
Die Courant het die afgelope week die volgende gesprek met die Uitvoerende Onderburgemeester, Rdh Pieter Scholtz, oor sy uittrede as raadslid gehad.
“Dit is ‘n groot voorreg om almal op hierdie groot dag te verwelkom, met inisiatiewe wat etlike jare gelede reeds begin het,” het John van Rooyen, Bestuurder: Herberg-aan-See (HaS) tydens die opening van die tweede fase van Ha...
On Sunday at around 01:45 a house robbery occurred at a residence situated across the road from the Police station. The victim was sleeping when she noticed a man in her room.
‘n Inleidende seminaar vir Gansbaai gemeenskapsleiers, ‘n eerste van sy soort, is op Maandag, 15 September in Herberg-aan-See se sitkamer aangebied.
“Vir my is gemeenskapsbelang altyd die vooropgestelde oorweging by enige plaaslike betrokkenheid en dat fundamentele menseregte te alle tye beskerm moet word en ek glo aan gebalanseerde betrokkenheid by my praktyk en die gemeenskap,” s&ec...
“Die triestige weer kon die Bietoubossers op 8 September nie daarvan weerhou om die lente met oorgawe te vier nie,” sê Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van De Kelders, Perlemoenbaai en Gansbaai.
Maatskaplike Dienste: Hermanus, Stanford en Gansbaai, ‘n Program van Badisa, beplan hulle jaarlikse straatkollekte vir Saterdag. 27 September 2014 in Gansbaai.
Eskom and Overstrand Municipality joined forces to install a residential load management (or geyser control) system in Hermanus, Franskraal and Kleinmond.
This month’s road safety focus is on seatbelts, and Safely Home will be encouraging members of the public to buckle up in the back, because it is both the law and the right thing to do.
Stanford gemeente nooi hul broers en susters, vriende en familie, bure en besoekers, seebadsmense en saamlopers van Gansbaai en omstreke uit om op Saterdag 4 Oktober saam te kom fees vier en basaar hou op Stanford.
Die eerste “Big Brag” vir Gansbaai Primêr het op Vrydag, 12 September 2014 aangebreek.
‘n Dag na Gansbaai Primêr se geskiedkundige eerste “Big Brag” op Vrydag, 12 September, het hulle teen WA Rossouw Primêr, Montaqu rugby en netbal gespeel.