My Bybel en my selfoon
“ U Woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.”
“ U Woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.”
Die Overberg Houtwerkers Assosiasie (OHA) vier hierdie jaar hulle 20ste bestaansjaar. In 1994 verskyn daar ‘n berig in die destydse Herald en Venster om belangstellendes te nooi om ‘n Houtwerkers klub te begin.
Was dit Erfenisdag of was dit Braaidag? Was dit Braaidag omdat ons die kultuurerfenis van braai wou herbevestig?
Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 5 September 2014 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama Eisteddfod in Hermanus vir Graad 4 – 7.
“Om ‘n sentrum van uitnemendheid vir sy gemeenskap te wees,” lui Overstrand munisipaliteit se visie.
Daar is hengelaars en hengelaars en daar is vissermanne en vissermanne.
On Saturday 20th September, Franskraal Bowl’s club played host to a sponsored open trips competition.
'n Sewentienjarige seun is Saterdagmiddag wreed vermoor terwyl hy met 'n baba op die arm onderweg was om inkopies vir sy ma, Liza, te gaan doen.
“Hierdie eienaardige insek, byna soos ‘n vlieg, maar skraal en langer, is in hulle hordes besig om my spinasieblare te verorber,” vertel Eddie Barnard van Franskraal.
Steven Speelman (Bom), wat daarvan aangekla is dat hy sy houvrou, Heidi Arendse, op 26 Augustus met 'n mes doodgesteek het en op borgtog vrygelaat is, is weer gearresteer.
Hardus Botha neem die Redakteursstoel oor by Francois de Jongh wat die Courant se Uitgewer is.