All Posts

Vanuit die Sakekamer

Vanuit die Sakekamer

On Thursday 4 September Gansbaai was able to once again make an indelible impression on a number of visitors.

DIE DOOIES LEEF

DIE DOOIES LEEF

Die dooies is nie dood nie. Hulle is daar in die digte skaduwees, het die digter Birago Diop gesê. Solank ons die dooies onthou, leef hulle. Dit is die mening van SD Fourie, skrywer van die Strandveld.

11 men rescued

11 men rescued

At 23h30, Tuesday, 16th September, NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated following reports from the Overberg Fire and Rescue Services of a rubber-duck with motor failure being swept out to sea off-shore of Gansbaai with recreati...

Twee leerders vaar goed in WOW Spelfees

Twee leerders vaar goed in WOW Spelfees

Twee van Gansbaai se laerskoolleerders het tot op provinsiale-vlak deurgedring tydens die onlangse WOW Spelfees 2014.

Skrywers in Wording

Skrywers in Wording

Op 26 Julie 2014 het Mayo Fowler Gansbaai Academia besoek.

Kleuters en Tandversorging

Kleuters en Tandversorging

Laerskool Gansbaai se Gr R’e (40 van hulle) het dr Righardt van Huyssteen, Familie Tandarts te Barnardstraat op 16 Mei 2014 besoek om meer oor tandartsbesoeke en tandversorging en gesonde kosse te wete te kom.

Boot gebaseerde fotografie

Boot gebaseerde fotografie

Hennie Otto van Marine Dynamics en Dyer Island Conservation Trust het op 8 September ‘n interessante praatjie oor die kuns van boot-gebaseerde fotografie aan lede van die Gansbaai Fotografieklub aangebied.

Funky Fynbos Festival

Funky Fynbos Festival

Hoof Borge:  Rockets, Overstrand Municipality, Wesgro, Gansbaai Tourism, Cape Mohair, African Expression

Profiel  Hennie en Aletta Lochner

Profiel Hennie en Aletta Lochner

 “Het ek julle al van hierdie ou in Garies vertel….?”. Wanneer Hennie Lochner die slag met hierdie vraag met sy kenmerkende aksent begin, word daar reeds gelag voordat hy verder kan praat.

 Lions sorg vir warmte

Lions sorg vir warmte

 “Gansbaai Lionsklub wil eerstens vir Angela Caie en haar moeder, Genia Caie, baie dankie sê vir vele donasies wat hulle al vir behoeftiges beskikbaar gestel het,” sê Ivy van Huyssteen van Gansbaai Lionsklub.

Hawksbill turtle saved

Hawksbill turtle saved

On Thursday, 10th September 2014, Mr. Jacques Viviers who is a commercial fisherman in Gansbaai contacted the Dyer Island Conservation Trust about a sea turtle which was floa-ting the Gansbaai harbour, amongst the trawlers. 

DEPRESSION AND SUICIDE RATES SOAR IN SPRING

DEPRESSION AND SUICIDE RATES SOAR IN SPRING

More suicides occur in springtime than during any other season world-wide, which goes against the notion that depressive symptoms are intensified by cold, dark weather. On an average day, 23 South Africans lose their lives to suicide and counterin...