All Posts

HEILIG HEILIG HEILIG is die HERE

HEILIG HEILIG HEILIG is die HERE

 “Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die HERE julle GOD is heilig.” (Lev 19:2) 

JUWELIERSWARE WORD GESOEK

JUWELIERSWARE WORD GESOEK

Hierdie juweliersware is op 7 September om 03:00 tydens 'n  huisbraak in Sea Viewlaan, Franskraal gesteel. Die inwoners was tuis en die dief het op vlug geslaan toe hy opgemerk is. Enige inligting sal waardeer word. Skakel A/O  ...

Krakers steenbas elwe

Krakers steenbas elwe

Lekker nuus, en hierdie keer ‘n slaggie vir die stokmanne. Eers wil ek vir Kobus van Kleinbaai bekend stel. Geen van of adres nie.

LAERSKOOL GANSBAAI

LAERSKOOL GANSBAAI

Deelnemende skole was LS Gansbaai, Gansbaai Primêr, LS Okkie Smuts, Die Bron Primêr en LS Hendrik Louw.

Lions wis tekort uit

Lions wis tekort uit

 “Hierdie seun kan gerus dopgehou word, hy gaan nog groot hoogtes in landloop bereik,” is die oorwoë mening wat oor German Lewis uitgespreek is.

Gansbaai Krieketklub wen teen Kleinmond

Gansbaai Krieketklub wen teen Kleinmond

Gansbaai Krieketklub (KK) het Sondag hulle eerste tuisoorwinning van die 2014/2015 krieketseisoen oor Kleinmond KK behaal, deur oortuigend met 136 lopies te wen.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdagoggend op Britstown ongeveer 590Km volgens GPS gemeet losgelaat. Hulle het baie hitte op die pad ondervind. Uitslae is soos volg:

Damme se Mosselkraker

Damme se Mosselkraker

Abdul Malick Omar het Saterdagaand hierdie stewige 14.66kg mosselkraker by Die Damme gevang.

Birkenhead Boothengelklubkompetisie

Birkenhead Boothengelklubkompetisie

Gawie Krugel met sy twee mooi kabeljoue (6.05kg en 5.6kg) wat hy verlede Saterdag vanaf Johan Burmeister se boot, Nu-Nu tydens ‘n Birkenhead Boothengelklubkompetisie gevang het.

The 2014 Rockets Funky Fynbos Festival

The 2014 Rockets Funky Fynbos Festival

Have a look at the schedule for the Funky Fynbos Festival...

Funky Fynbos Festival

Funky Fynbos Festival

 ‘n Deel van die Fynbosspan vir die naweek se Rockets Fynbosfees te De Uiljenes...