All Posts

Biblioteek gesluit

Biblioteek gesluit

Gelukkig nie soos in permanent nie, daarvoor is die biblioteek té gewild en belangrik. Dit is op Donderdag, 11 September (vandag) gesluit vir ‘n besoek deur die Provinsie se Boekewa om nuwe boeke af te lewer en te registreer.

Two arrested for illegal abalone possession

Two arrested for illegal abalone possession

At  about 04:15 on Wednesday Gansbaai SAPS members received information to be on the lookout for a White Polo, that  is  on  its way from Buffeljags area to Gansbaai with abalone on board.

 Spring Tide Rip Current Warning

Spring Tide Rip Current Warning

NSRI are urging extreme public caution around the coast over the next week.

Bill 90 jaar jonk

Bill 90 jaar jonk

Bill Clarke van McClarke’s Selfcatering Units het op 3 September sy 90ste verjaardag gevier, en hy lyk nog soos toe Gansbaai Courant in April 2001 ‘n profiel oor hom gedoen het.

HaS se dankbaarheid

HaS se dankbaarheid

“Na aanleiding van ‘n skrywe aan kinders, kleinkinders en agterkleinkinders deur Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, het Gansbaai Lionsklub besluit om ‘n bydrae tot hulle komende basaar te lewer,” vertel Ivy van Huyssteen va...

Nuwe Fynbosspesie

Nuwe Fynbosspesie

Tydens die pasafgelope Cape Floral Kingdom Ekspo, is die nuwe fynbosspesie wat ontdek, spesiaal uitgestal.

Ware visstorie

Ware visstorie

“Net ‘n ware staaljie wat met ons gebeur het,” vertel Jan Archibald White.

Gaan Bos Gaan Fynbos

Gaan Bos Gaan Fynbos

Agri Mega Group se 2de Cape Floral Kingdom Ekspo te Mega Park, Bredasdorp, was weer eens ‘n lus vir die natuurliefhebber om te aanskou.

Jou UNIEKE PLEK in GOD se skepping

Jou UNIEKE PLEK in GOD se skepping

“Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir 'n ander twee, en vir 'n derde een. Hy het aan elkeen volgens sy bekwaamheid gegee en toe op reis gegaan.” (Mat. 25:15)

Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai

Deelname aan Distrikskompetisies:

Afriforum sal skole met Christelike etos se regskostes dra

Afriforum sal skole met Christelike etos se r...

 Die burgerregte-organisasie AfriForum is bereid om die regskostes van skole met 'n Christelike etos te dra.

Lentedans jolyt

Lentedans jolyt

 “Lente is die natuur se manier om vir ons te sê ons moet vrolik wees,” het die verwelkomingskaartjie op die Birkenhead Boothengelklub se mooi versierde tafels met gekleurde vere en maskers gelui.