All Posts

Loslitdag 2014

Loslitdag 2014

Die op-en-wakker Gansbaai Administrasie van die Overstrandse munisipaliteit het weer eens vir ‘n opwindende Loslitdag gesorg.

Skaamte Sonde maak dit saak

Skaamte Sonde maak dit saak

Nie almal rondom ons is Christene nie;  nie al die Christene om ons is gelowige Christene nie; hierdie waarheid het ek baie onlangs maar net weer eens besef. 

Interkerklike Vroue optog

Interkerklike Vroue optog

 “Blompark se gesamentlike susters” het op Saterdag, 30 Augustus 2014 ‘n optog deur Gansbaai tot in Blompark gehou.

Bome vir nageslag

Bome vir nageslag

Aan die begin van die welkome Lente is 37 bome op 3 September vanjaar as deel van boomplantmaand in die omgewing geplant.

Rolbal nuus

Rolbal nuus

Die afgelope naweek het vier spanne van Franskraal op Riviersonderend aan hul ope dag gaan deelneem. 

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is drie weke gelede in Hopetown gelos.

 Overberg Kushengelklub

Overberg Kushengelklub

Maynard van Niekerk sê die deelnemers aan Overberg Kushengelklub se maandelikse kushengelkompetisie het ‘n paar “mooies” kant toe gebring.

Die doop

Die doop

‘n Snoekbraairesep vir hierdie week sal nie vreeslik help nie, daarvoor is die vis nog te skaars (of is hulle dalk al aan die verdwyn?) Kom ons praat oor iets anders…

Krieketnuus

Krieketnuus

Stanford het Sondag die Gansbaaiers goed die loef afgesteek in die eerste wedstryd van die krieketseisoen.

Kassiere foeter Rower

Kassiere foeter Rower

'n Winkelrower het hom deeglik misgis toe hy De Kelders Bakkery se kassiere Sondag wou beroof.

Trotse Gansbaaiers blom

Trotse Gansbaaiers blom

 “Weer eens het ons vanaand geluister na positiewe verskille wat mense in die lewens van ander kan maak,” het rdl Nicolette Botha-Guthrie, Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, tydens die prestige Burgemeesterstoekenningsaand ges&ec...