Word S L I M met AfriForum se splinternuwe on...
AfriForum se langverwagte videoveldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig is verlede Donderdag by die Atterbury-teater in Lynnwood, Pretoria met groot opgewondenheid van stapel gestuur.
AfriForum se langverwagte videoveldtog vir die bevordering van moedertaalonderrig is verlede Donderdag by die Atterbury-teater in Lynnwood, Pretoria met groot opgewondenheid van stapel gestuur.
‘n Droom is vir Gansbaai en Elim Tehuis in Elim verwesentlik met die amptelike opening van die Gansbaai Huis op Saterdag, 23 Augustus 2014.
Donderdag 28 Augustus was die derde matriekafskeid wat Academia gehou het. Vanjaar se matrieks was die eerste graad 8 groep toe die skool in 2010 geopen is.
“HERE, U is my GOD! Ek wil U prys en U Naam loof! U het wonders gedoen; dinge wat U lankal besluit het, het U volgens plan uitgevoer.” (Jes. 25:1)
Hierdie week het baie dinge gebeur: die eerste dag van Lente het aangebreek, Internaionale Huweliksweek word ook in Suid-Afrika gevier met wit linte en môre trek ons ons blinkste klere en bykomstighede aan en doen ons deeltjie vir gestremdes....
Die moontlikheid van verdere stygings in rentekoerse later vanjaar en vroeg volgende jaar het talle verbruikers genoop om hul banke te nader om rentekoerse op huislenings en ander skuld vas te knoop.
Stormwinde en baie reën het Woensdagnag vir Gansbaai geteister. Die padaanwyser by De Kelders is in die proses platgewaai.
This year’s exceptionally wet winter season could spawn an explosion of plant and grass growth spelling trouble for hayfever sufferers.
'n Unieke projek gemik op Afrikaanssprekende skoolleerders is op Taaldag (14 Augustus) by 'n funksie ter viering van 100 jaar van Afrikaans as skooltaal bekendgestel...
Daar word by ons snoek gevang, maar dit KOS. Menende jy sukkel. Hierdie week gaan ons weer oor hierdie vis gesels, maar sommer oor die algemeen.