All Posts

Academia se landlopers blink nog steeds

Academia se landlopers blink nog steeds

Teen die tyd is Themba, Thembasile en Marco se name al ou bekendes in Gansbaai Courant.

Landloper Presteer

Landloper Presteer

German Lewis van Gansbaai Primêr het Saterdag 'n derdeplek in die seuns 0/12 WP Landloop Kam-pioenskappe te George behaal...

Jong ma sterf mesdood

Jong ma sterf mesdood

'n Jong ma het Dinsdagaand wreed gesterf toe sy met 'n groentemes in die bors gesteek is.

 Oe wat praat

Oe wat praat

Die tema van Gansbaai Fotografieklub se vorige byeenkoms was “oë/eyes” en die uitstekende foto’s deur die klublede het getoon hoe oë in ‘n foto kan “praat”.

O HERE GOD red ons uit die mag van ...

O HERE GOD red ons uit die mag van ...

“Ek sal jou red uit die mag van slegte mense, jou bevry van dié wat op geweld uit is.”(Jer. 15:21)

 AfriForum Jeug loods

AfriForum Jeug loods

AfriForum Jeug het vandag ’n kompetisie geloods waarin studente gevra word om ’n “selfie” op dié jeugorganisasie se Facebook-blad of Twitter te deel waarin studente hulle gesigte wegsteek, wat die simboliek oordra dat h...

Sooispit vir Pikkewyne

Sooispit vir Pikkewyne

Die sooispit-seremonie vir Dyer Island Conservation Trust (DICT) se eie Rehabilitasiesentrum vir Afrika pikkewyne en seevoëls, die African Penguin & Seabird Sanctuary (APSS), was ‘n geskiedkundige gebeurtenis vir Gansbaai....

Die jeug word geleenthede gegee

Die jeug word geleenthede gegee

In Augustus 2013 het die AHI in samewerking met Gansbaai Sakekamer 'n entrepreneurskursus aangebied.

Speelgoed

Speelgoed

Hier oorhandig Roger Voigt 69 houtvervaardigde speelgoed vir kinders aan Francia van Dyk wat hy vir die komende Herberg-aan-See Basaar op 4 Oktober 2014 gemaak het...

Goue Hande wen Loshande

Goue Hande wen Loshande

 “Dankie, julle gee die lewe sin,” lui die inskripsie op ‘n organiese keramiekbord wat aan die Goue Hande deur Badisa saam met ‘n pragtige sertifikaat oorhandig is.

Vrou aangerand en gedreig

Vrou aangerand en gedreig

΄n Vrou is verlede  Donderdag ernstig by haar huis in Barnardstraat aangerand. Dedre Burger het die oggend 'n huisbraaksaak by die polisie geopen nadat daar by haar huis ingebreek is.

New Operational Manager

New Operational Manager

Jean de Villiers has been appointed by the Overstrand municipality as Operational Manager: Gansbaai with effect from the 1st of August 2014.