All Posts

Brandweer inisiatief

Brandweer inisiatief

Vir twee brandweerwaens, loeiende sirenes, geraas-toeters en flitsende rooiligte is dit nie moeilik om kleuters se aandag vas te vang en te behou nie.

Lotto blydskap

Lotto blydskap

 “Ons blydskap is té oorweldigend om in woorde te kan beskryf,” het Magrieta Adams, Bestuurder: Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum, tydens die ontvangs van Silwerjare Dienssentrum se splinternuwe bussie ges&eci...

Hoe jy jou inspan

Hoe jy jou inspan

Ons gesels onlangs sommer so vinnig oor die kleredrag waarmee dames deesdae gaan werk. En besluit dit is ‘n slordige ding wat sy kop iewers in die verlede – ons kan dit nie presies vaspen nie – uitgesteek het.

Bietoubossers word Mondig

Bietoubossers word Mondig

Die gewilde en bekende Bietoubos Damesklub van De Kelders, Perlemoenbaai en Gansbaai het onlangs op Dinsdag, 12 Augustus 2014 hulle mondigwording gevier.

Polisie soek eienaars

Polisie soek eienaars

1 x Hifi (swart) met 2 Panasonic luidsprekers (swart) 1 x Safeway ketel (swart) met koord Daar word vermoed dat dit gesteelde goedere is. Enige lid van die publiek wat inligting in hierdie verband kan verskaf, word verlang om die SAPS by 0...

Alleen ritte vir voertuie

Alleen ritte vir voertuie

Die straatparkering voor Gansbaai Poskantoor raak nou ‘n berugte parkeerarea.

Stamps shed light on lighthouses of South Africa

Stamps shed light on lighthouses of South Afr...

Through the ages, lighthouses have captured the imagination all over the world. 

 Earth Over Shoot Day 2014

Earth Over Shoot Day 2014

August 19, 2014: What did this date mean to you? It may have been a birthday, wedding day or another type of anniversary.

Snoek

Snoek

Kyk na die meegaande foto en glo,  die snoek is hier! Moet nou nie ooropgewonde word nie want terwyl dit waar is is die vis nog skaars en kos dit ‘n gesukkel om genoeg gevang te kry.

Sea Stars wag in spanning

Sea Stars wag in spanning

 “Ons het aan die einde van die netbalseisoen gekom en dit was die eerste jaar nadat die nuwe Overberg Netbal Unie gestig is en op eie stoom gefunksioneer het,” vertel Bertruline Dickson.

Rolbal nuus

Rolbal nuus

Die afgelope Saterdag het Franskraal Rolbalklub 'n interne driespel kompetisie aangebied.  Ons hoofborg van die dag was Colour Box.