Trotse Marie en Susan
Twee Gansbaaiers, ‘n plaaslike kunstenaar en ‘n besigheidsvrou, is nie bietjie trots daarop dat hulle deur Overberg Splash uitgesonder is nie.
Twee Gansbaaiers, ‘n plaaslike kunstenaar en ‘n besigheidsvrou, is nie bietjie trots daarop dat hulle deur Overberg Splash uitgesonder is nie.
Iemand het eenmaal in ‘n gesprek gesê: “Kreatiewe mense verdwaal nooit.” Dit is nie heeltemal reg nie...
Pieter Grobler, Head of Practical Music Studies at Stellenbosch University, will give a piano recital to start the 2nd half of the OAK programme for 2014.
“U het my van jongs af onderrig, o GOD, en ek getuig nou nog van u kragtige dade. Nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie, o GOD, dat ek nog aan die geslagte wat kom, kan vertel van u werk en u mag.” (Ps 71:17...
Die oplettendheid van Mariene en Kusbestuur-beamptes het Maandagoggend daartoe gelei dat 1529 perlemoen gevind en 'n vrou gearresteer is.
Lovers of classical music are in for a treat this September when musicians from the Johannesburg Philharmonic Orchestra perform an evening of music for strings and flute.
As the penultimate matric examinations loom only a few weeks away, matriculants would do well to use the opportunity of their prelims to the full, an education expert says.
KLEINMOND – Gerrit Maritz straat no 36 in Palmiet is ‘n netjies wit huis met ‘n groot voorstoep wat uitkyk op die pad. ‘n Houthekkie maak oop na die straat. In die voortuin staan blompotte netjies gerangskik, nie een uit sy...
Gansbaai Academia het twee stelle vlae ontvang van me Adel Geldenhuys, bestuurder van Taurus Cape Kelp.
Twee kosbare mense, alhoewel bekend as “grapjaste”, wat as individue, maar ook gesamentlik, diep spore in verskeie gemeenskappe en organisasies getrap het.
Letterlik skaapkoppe by dosyne - dit is nou nie die gaste nie, maar die skaapkoppe wat vir die jaarlikse Skaapkopete voorberei is.
Loslitdag vind vanjaar op Vrydag 5 September plaas. Loslitdag is die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdheid.