All Posts

Om Vrou te wees

Om Vrou te wees

‘n Ou Boesman (San)-spoorsnyer in die jagveld van Afrika het gesê: “Vir ‘n vrou om mooi te wees, moet haar hart drie dinge wees...

Dissehaai

Dissehaai

Goeie nuus? Sprake van geelstert by die Eiland. Slegte nuus? Hulle wil nie byt nie  -- en wat is snaaks hieraan!

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Verlede naweek het die duiwe van Hanover gevlieg oor 'n afstand van 611km...

Gansbaai Primer Landloop

Gansbaai Primer Landloop

Vlnr is Gansbaai Primêr se 3 landloopatlete wat tydens die Boland Landloop Kampioenskappe goed gevaar het..

Black Leaves

Black Leaves

Die binnesenter, Lodewyk Fourie, is hier op die aanval terwyl buitesenter, Steward Jacobs opvolg

Byl Moordenaars

Byl Moordenaars

SKULDIG SKULDIG SKULDIG Skipper Jan (Nugget) Otto (links), wat 3 jaar gelede wreed in sy slaap met 2 bylhoue teen die kop vermoor is, se twee moordenaars, Johan (Typie) Julies (31) en sy houvrou, Mariaan Nobles (29), is Vrydag in die Strand se...

Gans aangehou

Gans aangehou

'n Gans het Dinsdagoggend om 07:45 Gansbaai se spitsverkeer in Hoofstraat amper tot stilstand gebring. 

Pistoolklub braai

Pistoolklub braai

Gansbaai Pistoolklub het verlede Saterdag besluit om vir ‘n gesellige braai na afloop van die skiet te reël...

Gansbaai Leeskring vier Dirk Opperman

Gansbaai Leeskring vier Dirk Opperman

Gansbaai se Leeskring was Dinsdag, 5 Augustus die gaste van Dirk en Trienke Laurie by ‘n Opperman-voorleesdag.

Evergreen

Evergreen

‘Die winde van baie winters het oor haar gegaan en die storms van baie voorjare het al oor Evergreen se rietdakkie gerasper.

Bobaas Potjiekos

Bobaas Potjiekos

Die Birkenhead Boothengelklub se onlangse maandeindfunksie is weer eens terdeë geniet - potjiekos in ‘n yslike No 20 driepoot-pot.