Van Klagter tot Wagter
“Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, HERE, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?” (Hab. 1:2)
“Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, HERE, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?” (Hab. 1:2)
In ons huis is daar binne ‘n radius van vyf treë vier horlosies teen die mure. Waarom, weet ek nie eintlik nie; my man het dit opgesit...
Opgewonde kleuters van De Kleine Gansies Kleuterskool het ‘n opwindende besoek deur Gansbaai Biblioteek ontvang.
The family oriented Funky Fynbos Festival now has a main sponsor...
“Gedurende die wintermaande is daar soveel kinders wat nie die voorreg het om snoesig en warm aan te trek wanneer hulle skool toe gaan nie,” vertel Shareen Petersen van Overnerg Distriksmunisipaliteit.
Die 3de kwartaal was baie bedrywig met drie Eisteddfods wat alreeds plaasgevind het. Twee daarvan is in Hermanus aangebied en die ander onder ons eie dak.
In line with Breastfeeding Week, the Western Cape Department of Health has a sustained focus on the promotion of maternal health and the health of young infants.
Die VGK Ring van Caledon se Vrouediens het op Saterdag, 9 Augustus 2014 ‘n optog vir Vrouedag vanaf Gansbaai Biblioteek tot by Gansbaai Primêr se skoolsaal gereël.
Die Overberg Kushengelklub het op Saterdag, 9 Augustus 2014 ‘n Kompetisiedag gereël. Maynard van Niekerk sê daar was 28 hengelaars wat deelgeneem het, maar net 4 visse is ingeweeg.
Nog steeds nie van die groot menere nie, maar dit beteken nie jy kan nie genoeg vang van die ander spesies nie...
Ophou rugby speel sal Black Leaves nooit nie. Maar, met die klub se 40 jarige bestaan vanjaar gaan die nasie maar gebuk onder die teenstanders.