1ste Kompetisie na winter
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse kompetisies is sedert Meimaand deur gure weer gefnuik, maar op 9 Augustus kon die boothengelaars weer hul slag vir ‘n slag wys en die see was rustig en kalm.
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse kompetisies is sedert Meimaand deur gure weer gefnuik, maar op 9 Augustus kon die boothengelaars weer hul slag vir ‘n slag wys en die see was rustig en kalm.
Die onlangse Wes-Kaapse Skole Landloop byeenkoms in Gansbaai kan as ‘n groot sukses beskryf word en was ook ‘n eerste vir Gansbaai.
Boland Shore Angling Association is hosting this event to raise money for their teams to participate in the Interprovincial Shore Angling competition in 2015...
Donderdag 31 Julie het Academia teen Curro, Hermanus, rugby, netbal en hokkie gespeel.
It is every child's dream to build a beautiful sandcastle but unfortunately only to see high tide pushing in and collapsing their toil.
“Die noodhulpdienste deur die Noodhulpkamer van Pearly Beach sal nooit en onder geen omstandighede verander nie en dit gaan steeds baie goed met die bedryf daarvan,” vertel Ilse Keet, sameroeper van die span vrywilligers.
‘n Helpende hand teenoor ‘n siek vriendin het Kim Maclean, beter bekend as Shark Lady van Shark Lady Adventures, bykans haar lewe tydens ‘n fratsongeluk gekos.
Winter in Gansbaai is eintlik ‘n spesiale tyd. Een oomblik reën dit en die wind waai sterk. Die volgende oomblik skyn die son en daar is ‘n pragtige reënboog oor die see.
‘n Fantastiese geleentheid het leerders van Academia te beurt geval. Me Elana Bredell van NB-uitgewers het ‘n skryfwerkswinkel vir leerders van Gansbaai Academia moontlik gemaak.
NB-uitgewers in samewerking met die Letterkunde Onder-steuningskomitee het vroeër vanjaar ‘n LOK-kompetisie geloods.
'n Digitale kamera wat in Junie uit 'n Land Rover langs die see in Franskraal gesteel is, is tans in die polisie se besit. Die eienaar word dringend versoek om Spr Sers Leon Crafford te skakel.
Twee mans het Sondagaand om 19:00 'n huiswinkel in Beverley Hills beroof.