All Posts

Lizette Janse van Rensburg saam met haar eggenoot, Jaco en hulle twee kinders voor hulle, Josua (16) en Danielle (18)

Nimlike Lizette

Gedurende Desember 1987 het Lizette Janse van Rensburg ‘n radikale keuse in haar lewe gemaak. “Ek het my hart vir Jesus gegee en gekies om te lewe!” vertel sy.

The trainee guides with Louis Willemse (second from right), FGASA instructor from Afritracks, and Susan Lochner (far left), Head of the Green Futures College at Grootbos.

Grootbos Foundations Green Futures

Four students from the Grootbos Foundation’s ‘Green Futures Field Guiding Training Programme’ passed their FGASA (Field Guiding Association of South Africa) level-1 exam, which, upon completion of additional practical hours, enables...

Vlnr is Johan Wiese en Petro Prinsloo saam met die gelukkige wenners van bottels wyn, Maureen Taljaard en Ben de Lange

Geselligheid van funksies

Met of sonder boothengelkompetisies, die geselligheid van die Birkenhead Boothengelklub in Gansbaai hawe vier te alle tye hoogty.

Gedagtes

Gedagtes

Besef ‘n mens aldag wat ‘n impak jou eie gedagtes op jou lewe het? 

Pret met Wintersport

Pret met Wintersport

Herberg-aan-See se jaarlikse Wintersportdag deur Gansbaai se Goue Hande en onder leiding van Dalene van Dyk het weer eens vir ‘n opwindende dag vir die inwoners gesorg.

Kom ons omhels mekaar

Kom ons omhels mekaar

“Esau het hom tegemoet gehardloop en hom omhels Esau het sy arms om Jakob se nek gesit en hom gesoen, en hulle het gehuil.” (Gen 33:4)

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Weens die swak weer wat ons naweke ondervind het ons al twee naweke na mekaar oornag wedvlugte gehad. Uitslae is soos volg:

Hengelnuus

Hengelnuus

Niks nuuts op die hengelfront nie en daarom die volgende storie wat ons noem:  Wat ’n keuse!

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

AUGUSTUS VERJAARSDAE 10de FJ Van Eeden 15de F Fouche, Baie Geluk!

Ons is nog lief vir Black Leaves

Ons is nog lief vir Black Leaves

Dit mag lyk asof julle Saterdae, hou vir hou alleen, op die veld moet verskyn maar julle moet glo dat die Baai nog bankvas agter julle staan, manne.

Rolbalnuus

Rolbalnuus

Op Dinsdag 29 Julie het ons klub ʼn baie suksesvolle interne driespel-kompetisie aangebied.  By hierdie geleentheid het 12 spanne mekaar die stryd aangesê.