Landlopers vaar goed
German Lewis het in die Landloop Seuns o/12, het voor verlede week in Robertson se Boland Proewe sowel as Saterdag in Stellenbosch eerste gekom en goud gewen.
German Lewis het in die Landloop Seuns o/12, het voor verlede week in Robertson se Boland Proewe sowel as Saterdag in Stellenbosch eerste gekom en goud gewen.
Dramatiese tonele is Dinsdagmiddag by Franskraal afgespeel toe twee drenkelinge, Manie van den Berg (61) van De Kelders en Cameron Plaatjies (29) van Blompark, na sowat 2 uur in die water, gered is.
Tydens 'n baie suksesvolle driedaagse spesiale operasie het seevissery beamptes verlede week 15799 perlemoen in Buffelsjag gekonfiskeer.
Elias (alias Dumy) Adendorf (26), wat as 'n reeksinbreker reeds berugtheid verwerf het, is sowat 'n maand gelede op parool vrygelaat.
Twee afsonderlike rooftogte op Somaliese winkels in Blompark en Stanford op Sondagaand 27 Julie 2014 is vermoedelik deur dieselfde rowers uitgevoer.
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die HERE jou GOD vir jou gee.” (Eks. 20:12)
Die paar weke wat dit geduur het om die ou denneboom in die hoofstraat te ontwortel en die pragtige, ou huis wat so lank in sy skaduwee gestaan het, te sloop was vir my kwaad-seer hart ‘n pyniging.
‘n Gesellige ontbyt is onlangs vir Silwerjare Dienssentrum gereël, met die bejaardes wat dit terdeë geniet het.
Die voertuig van Amanda de Vries, eggenote van wyle Helmie de Vries, wat ‘n dag na die roudiens naby Franskraal gerol het. Amanda sê sy het op die gruis langs die pad afgegaan en die stuurwiel te vinnig teruggeruk, waarna die voertuig ...
‘n Vriendelike uitnodiging is gerig om die Gansbaai Sakekamer Lede-aand op 4 September by te woon en te kom saamkuier.
Fanie Viljoen Kategorie: Geweld Prys: R119,95 ISBN: 978-0-7993-6251-0
Gansbaai Academia het ‘n goeie hupstoot ten bate van hulle Matriekafskeidsfunksie ontvang. Die welwillende donateur is Gansbaai Lionsklub wat onlangs ‘n tjek ten bedrae van R1,000 aan die Adjunkhoof, Carien Fortuin oorhandig het. ...