All Posts

OMGEE verdryf koue

OMGEE verdryf koue

Die OMGEE Bediening het Vrydagaand heel gepas in snerpende koue 'n Winter Kersfeesete aangebied.

Suksesvolle Sterilisasiedag

Suksesvolle Sterilisasiedag

 “Die Sterilisasie Veldtog wat die week van 7 Julie gehou is, was ‘n groot sukses en altesaam 130 diere is gesteriliseer,” vertel Annalie Jonker van BARC.

Safety on the N2

Safety on the N2

Western Cape police are concerned about the recent number of robbe-ries which have been perpetrated on the N2 where the modus operandi of placing obstacles in the road or throwing vehicles with stones to force motorist to stop, have been applied....

Black Leaves se bulte uitgeklop

Black Leaves se bulte uitgeklop

Alhoewel die Gansbaaiers se bulte daar anderkant op De Doorns (Proteas) met 22-3 uitgeklop was beteken dit nogal nie hulle is platgeslaan nie, net behoorlik uitgestryk.  Black Leaves se agttal het egter goed gewoel.

Hengelnuus

Hengelnuus

Die feit dat daar nie vis is om van te praat nie, maak die hengelstorie nie minder lekker nie. Hoewel ek vir ‘n tydjie nou al voorspel dat die poppe gaan dans het daar tot dusver bitter min gebeur.

FFSA Foundation Cup

FFSA Foundation Cup

The Football Foundation of SA’s annual Foundation Cup took place this past Saturday at the Gansbaai Communal Sports Centre. Hundreds of participants took part in the tournament, which featured football (U11, U13, U15), hockey (U13 Boys & U1...

Lean Terblanche, Lutzeye Micheal Grootbos Foundation, Lurette Rudolph, Andy de la Mare ABSA, Mayor Overstrand Municipality Nicolette Botha Guthrie

Employability and Enterprise Development Prog...

 At  the  launching of the employability and enterprise development programme and commissioning of the upgraded gymnasium facility which took place in Gansbaai on Wednesday, 16 July, hope was given to young people of the area by speake...

Duisende perlemoen gevind

Duisende perlemoen gevind

Die polisie het Maandag inligting van die Georganiseerde Misdaad Eenheid ontvang dat perlemoen in Buffelsjag geberg word. 

Brand laat skrik

Brand laat skrik

Die Proteasentrum in Hoofstraat was Dindsdagoggend in rep en roer toe Chicken Land se diepbraaier aan die brand geslaan het.

Goodie Bags Putting babies on the road to health

Goodie Bags Putting babies on the road to hea...

Since April 2014 Western Cape Government Health has been bringing a smile to the faces of new mothers. 

OK Foods Gansbaai se trotse eienaars, Petra en Chris van Rensburg.

OK Foods Gansbaai In Lyn Vir Top Titel

OK Foods Gansbaai is een van ‘n handjievol handelaars wat genomineer is vir hierdie jaar se uiters gesogte OKFD Franchisee Van Die Jaar-titel in die OK Foods kategorie.