All Posts

Links is voorsitter Christo Wessels saam met ‘n onlangse spreker by Gansbaai Fotografieklub, Wicus Leeuwner

Stormweer vir Fotografieklub

Gansbaai Fotografieklub se onlangse byeenkoms het pragtige foto’s, met die tema “Stormweer”, opgelewer.

Wyle Helmie de Vries wat op 16 Julie vanjaar oorlede is

In Memoriam Helmie de Vries

Wyle Wilhelm Carl Linder de Vries, beter bekend as Helmie, is op Woensdag, 16 Julie 2014 op die ouderdom van 67 jaar en 8 maande oorlede.

Die vier hoof leerderleiers van Academia en me Debra Prins

67 Minute vir Madiba

Academia kom nou al ‘n geruime tyd saam met die veiligheidshuis – Nuwe Hoop – in Beverly Hills.

Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie en rolspelers in die Overstrandse Junior Stadsraad staan hier by die mosaiek-uitbeelding van wyle President Nelson Mandela, wat vandag (Vrydag 18 Julie 2014) by die munispale kantore in Hermanus onthul is.

Mandela in Hermanus gedenk

Internasionale Mandeladag is vandag (Vrydag 18 Julie 2014) op Hermanus gevier met die onthulling van 'n mosaiek-kunswerk van die geliefde leier in die tuin voor die hoofkantoor van die Overstrandse munisipaliteit.

Meer en meer soos Jesus 7

Meer en meer soos Jesus 7

“Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in die wet en die profete.”  (Mat 7:12)

Boksies vol Smarties

Boksies vol Smarties

 ‘n Mens kan lank in jou lewe sonder Smarties klaarkom sonder om ooit terug te dink aan die vreugde van hulle kleintyd-kleure. 

Piet Schoombie

Roman oor die nuwe Suid Afrika

Die Overbergse skrywer, Piet Schoombie, se jongste boek Vreemdeling in my Vaderland, is pas gepubliseer.

10 Punte van Verantwoordelike Troeteldier Eienaarskap

10 Punte van Verantwoordelike Troeteldier Eie...

10 Punte van Verantwoordelike Troeteldier Eienaarskap

AfriForum le klag en wag op regsmening oor Afrikaans op SAUK TV

AfriForum le klag en wag op regsmening oor Af...

“AfriForum sal die verskraling van die SAUK se TV-aanbod in Afrikaans op alle moontlike maniere teenstaan.”  

International Plastic Bag Free Day

International Plastic Bag Free Day

You might wonder why an international day for a plastic bag? But according to the website www.plasticbagfreeday.org the facts are as follows:

 ‘n Vrolike optog tydens ‘n vorige Opedag te Elim Home (Argieffoto)

Elim Home vra hulp

 “Ons fondse het skraps geraak en ons wil graag die agterplaas van Elim Home gelyk en mooi maak,” vertel Jo-Anne Swart van Elim Home. “Daarvoor benodig ons dringend donasies vanuit die gemeenskap.