All Posts

Namibie Suidwes

Namibie Suidwes

Dit moes ‘n brawe man gewees het wat laas week dit op die see gewaag het. En het jy dit wel gedoen was daar nie veel te wen nie.

Bylmoordsaak Sluit

Bylmoordsaak Sluit

Landdros Mouton het Vrydag in die Strandse Streekshof aangedui dat sy op 30 Julie uitspraak sal lewer in die bylmoordsaak van Nugget Otto.

Marco Maarman, Thembasile Mangali, Themba Mangali, Corrie Avenant (Afrigter).

Knysna Half Marathon

Die Football Foundation Of South Africa het verlede Saterdag aan die Knysna Forest Half-Marathon deelgeneem.

Kosbare fotos gesteel

Kosbare fotos gesteel

Mev Janette Vermeulen van Le Rouxstraat 14 is baie hartseer nadat haar Canon digitale kamera verlede Woensdagaand uit haar huis gesteel is.

Nominations for 2014 Mayoral Awards Expected

Nominations for 2014 Mayoral Awards Expected

At the Annual Night of Excellence, recognition is being given to achievers who make a difference in the Overstrand, by awarding  the  Mayoral  Trophy for Environmental Conservation, the Woman/women of the Year Award and the Award for A...

Sakekamer Nuus

Sakekamer Nuus

Projekte wat deur die sakekamer gefasiliteer word is goed op dreef:

Wyle Ds Pierre Pheiffer

Hondeharte huil

"Ek is dankbaar dat ek die Here kan loof en prys terwyl dit goed gaan met my, ek hoop ek sal Hom ook loof wanneer dit nie goed gaan nie." Met dié woorde het ds. Pierre Pheiffer (75), van die Franskraalkamp buite Gansbaai, V...

Nuutste oor BBos pad opgradering

Nuutste oor BBos pad opgradering

Mannie van Eeden, Hoof: Paaie Divisie, Overberg Distriksmunisipaleit het op verskeie klagtes oor die padwerke na Baardskeerdersbos gereageer. Met verwysing na ‘n vergadering te B’Bos, sê hy dat die verbreding van die heuwelgedeelte ...

Meer en meer soos Jesus 6

Meer en meer soos Jesus 6

 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand.’ Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset nie...

Fynbos Festival Gansbaai

Fynbos Festival Gansbaai

‘n Splinternuwe fees gaan Gansbaaiers en toeriste vermaak in September – met aktiwiteite om die area se pragtige natuurskoon ten toon te stel.

Die plaas, Flower Valley van Flower Valley Conservation Trust wat vanjaar hulle 15de verjaardag herdenk

15 Jaar vir Flower Valley

“Wat ‘n groot oomblik vir ons is dit nie en hoe baie het ons nie oor die jare heen geleer en gegroei nie,” sê Flower Valley Conservation Trust se Uitvoerende Direkteur, Lesley Richardson. “Ons bestuurskomponent van net 3...