All Posts

Wonders van Nieu Seelandse Kuslyn

Wonders van Nieu Seelandse Kuslyn

 “Die Nieu-Seelandse Kuslyn is sonder twyfel die mees ongelooflikste kuslyn en liefhebbers van reis en die natuur, kan ‘n besoek aldaar ernstig oorweeg,” vertel ‘n opgewonde Sanchia Chivell ná hulle besoek aan die ...

Give 67 minutes of your time in memory of Nelson Mandela

Give 67 minutes of your time in memory of Nel...

Improve a Cancer Patient’s Chance of Survival - You Are Invited to Give the Gift of Life We would like to invite you to join us & the South African National Blood Service (SANBS) on Friday 18 July 2014, at Melrose Arch, Johannesburg, where...

Waarskuwing

Waarskuwing

 “Motoriste moet kennis neem dat daar onlangs weer ‘n klipgooiery na motors vanaf Kleinbaai, rigting Industriële gebied naby Dallas was,” waarsku Henri Punt van De Kelders.

Snoek in Hermanus

Snoek in Hermanus

Hierdie afgelope naweek darem kans gekry om op die see te kom. Ongelukkig is dit nog nie ‘n baie gelukkige storie nie… Eers gaan lê jy op ‘n plek aangedui deur die GPS. Nie dat dit baie gehelp het nie, want eers na ‘n p...

Johan Lesch spog hier met sy en Oubaas se vis.

Hengelaars sukkel

Die Overberg Rots en Strandhengelklub het die afgelope naweek 'n hengelkompetisie aangebied. Dit was egter alles behalwe stywe lyne en die meeste hengelaars is met 'n mombakkies huis toe gestuur.

Die groep suksesvolle deelnemers, met Mimi Wixted heel links en Pieta Botes heel regs

Runners Werkswinkel 2 suksesvol

 “Die Beginners Runners’ Workshop II was ‘n groot sukses, danksy die borgskap van Xtreme Fitness Gym...

Dogters 016 Rugby Toernooi geslaagd

Dogters 016 Rugby Toernooi geslaagd

Boland se dogters o/16 rugbyspan het in Durban saam met nog 15 Provinsiale spanne aan 'n Nasionale toernooi deelgeneem.

Kokkedoor en Kunstenaars pak Bergrivier aan vir Choc

Kokkedoor en Kunstenaars pak Bergrivier aan v...

Die reeds bekende Bergrivierprojek ten bate van die CHOC - Kinderkankerstiging van Suid-Afrika, neem van 30 Julie tot 3 Augustus in die Paarl ‘n aanvang en gaan die 20 deelnemers wat aan die projek deelneem ‘n poging aanwend om R250 000 i...

Herbarium se Fynbos Garden

Herbarium se Fynbos Garden

Pearly Beach se Fynbosbewaring, met Heilie Mostert as projekleier, bestaan uit 3 sektore: die Fynbossentrum met ‘n vertoonlokaal van vars fynbosspesies, die Herbariumgedeelte, asook hulle nuutste toevoeging, die Fynbos Garden.

Petrolstasie by Overberg Agri

Petrolstasie by Overberg Agri

Die opgradering van die brandstof-petrolstasie by Overberg Agri is in volle swang. Hierdie gat van 4 meter word tans gereed gemaak om twee groot petroltenks te akkommodeer.