All Posts

Seniors geniet Dillon

Seniors geniet Dillon

Die inwoners van Herberg-aan-See (HaS), hoofsaaklik dierbare senior “tannies”, het die optrede van Dillon Lerm in die ontspanningsaal terdeë geniet. Dillon het sommer groot applous na elke lied wat hy gesing het ontvang.

Natuurreservaat nedersetting besteel

Natuurreservaat nedersetting besteel

In Sondag se vroeë môre-ure is die klein gemeenskap van die PJ Gerber Natuurreservaat deur huisbrekers geteiken.

Kwaskenades se kwaste

Kwaskenades se kwaste

Die Kwaskenades Kunsgroep van Olga Swanepoel se kwaste is al vir sowat 5 jaar woelig aan die verf. “Aanvanklik het sowat 3-4 dames sommer in my motorhuis bymekaar gekom om te skilder, maar die groepie het geleidelik uitgebrei,” vertel Olg...

Dirk Crafford groet Munisipaliteit

Dirk Crafford groet Munisipaliteit

Na 30 diensjare het Dirk Crafford, Munisipaliteit Overstrand se Operasionele Bestuurder in Gansbaai, op 30 Junie 2014 afgetree. Dirk is op 30 Augustus 1958 in Pietermaritzburg gebore, maar sy ouers het kort ná sy geboorte na die Kaap verhuis....

ABI bly bedrywig

ABI bly bedrywig

Agulhas Biodiversity Initiative (ABI) se nuutste Nuusbrief spreek van ‘n groot bedrywigheid en is propvol bewaringsnuus en -inisiatiewe. 

Meer en meer soos Jesus 5

Meer en meer soos Jesus 5

“Julle noem My julle Leermeester en HERE, en julle is reg, want Ek is dit. As Ek, wat julle HERE en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was” (Joh 13:13,14)

Prestige Presidents inhuldiging

Prestige Presidents inhuldiging

Gansbaai  Lionsklub het,  soos gebruiklik,  vir ‘n prestige onthaal  vir die  Presidentsinhuldiging gesorg.  Die geleentheid  is in B-Blondes restaurant aangebied, met as eregaste die Gebiedsvoorsitter, Lance ...

Dikbekpille en 'n knippie sout

Dikbekpille en 'n knippie sout

Ou Neef kom by ons aan en vertel sy vrou het pille gedrink. Ek skrik my in ‘n ander bloedgroep in, want dit is nie soos wat ek vir Nig ken nie. “Watse pille?” vra ek met ‘n benouenis in my borskas. “Dikbekpille” s&...

Gansbaaiers besoek Birkenhead dorp

Gansbaaiers besoek Birkenhead dorp

 ‘n Interessante Lede-aand is op 19 Junie deur Gansbaai Toerisme in die klubsaal van die Birkenhead Boothengelklub gereël.

Dis altyd lekker op en by die see

Dis altyd lekker op en by die see

Indien jy vanaf ‘n boot hengel en die vis byt nie, of het opgehou byt, kan jy maar seker wees  --  voorspel net hardop “kom ons gee pad, die vis byt nie meer nie”, en so waar as vet, die vis kry weer lewe. Hoe sal dit nou ...