All Posts

Meer en meer soos Jesus 4

Meer en meer soos Jesus 4

 “Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom ....sal die skape van die bokke geskei word..... Dan sal die Koning vir dié aan sy regterkant sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is! Die koninkryk is van die sk...

Sea Stars is woelig

Sea Stars is woelig

 “Die Sea Stars Netbalklub van Gansbaai het hulself gedurende die afgelope twee maande goed van hul taak gekwyt,” vertel Bertruline Dickson van die klub. Sy sê hulle is op 17 Mei na Hermanus en die telling was soos volg:

Rolbalnuus

Rolbalnuus

Die algemene Jaarvergadering van Franskraal Rolbalklub wat op Vrydag 20 Junie,  na lang voorbereiding, gehou is behoort tot die verlede.

Gaan haal die punte Black Leaves

Gaan haal die punte Black Leaves

Daar is hoegenaamd geen verskoning vir die span van Gansbaai om maar net te gaan afreken met die span van Montagu (Villagers) komende Saterdag nie.

Probleme

Probleme

Soos op die meegaande foto gesien kan word is daar tóg vis gevang. Hoewel nie te veel gespog kan word nie is daar mos niks verkeerd met ‘n geelbek of wat nie.

Kleinbaai Inter-Provinsiale Boothengelkompetisie

Kleinbaai Inter-Provinsiale Boothengelkompeti...

 “Overberg Boothengelklub het on-langs die Kleinbaai Inter-provinsiale Bodemvis Hengelkompetisie met groot sukses aangebied,” vertel Riaan van Staden van die klub.

4 Gansbaaiers Blink

4 Gansbaaiers Blink

Drie bekende Gansbaaiers het Gansbaai se naam op hul onderskeie terreine onlangs weer op nasionale vlak laat blink.

Lomond skitter in goud op Decanter World Wine Awards

Lomond skitter in goud op Decanter World Wine...

Die internasionale kollig het weer eens op die suidelike punt van Afrika geval toe die Lomond-wynlandgoed in goud getooi is op die gesaghebbende Decanter World Wine Awards in Londen.

Dillon pro HaS

Dillon pro HaS

Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillon Lerm, is beslis pro-HaS. Hy tree op Saterdagaand, 5 Julie om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.

Trotse kompetisiewenners

Trotse kompetisiewenners

Die eerste helfte van Gansbaai Fotografieklub se interne fotokompetisie se wenners is op Maandag, 16 Junie 2014 aangewys.

In Memoriam Nico Marais

In Memoriam Nico Marais

Nico Marais (regs) is oorlede ná ‘n operasie om verstopte are van sy middellyf na sy bene met sintetiese are te vervang.