Geestelike oorlogvoering
‘n Kursus oor Geestelike Oorlogvoering word op Saterdag, 28 Junie 2014 vanaf 09:00 in die AGS Kerkgebou aangebied. Die aanbieder daarvan is past Andre Vaynol van Prophetic Word in Hermanus.
‘n Kursus oor Geestelike Oorlogvoering word op Saterdag, 28 Junie 2014 vanaf 09:00 in die AGS Kerkgebou aangebied. Die aanbieder daarvan is past Andre Vaynol van Prophetic Word in Hermanus.
The children of the Masakhane community in Gansbaai know that if it’s Tuesday, it is Swop Shop Day!
“Ek wil nou ’n baie ernstige versoek tot julle rig. Ek doen dit omdat julle begryp hoe baie GOD vir julle omgee. Gee julle hele lewe aan Hom. Julle moet lewende offers in GOD se hand wees. ’n Lewe wat voltyds afgesonder is vir Hom i...
Kwaskenades – A group of women artists who enjoy painting as a hobby and meet every Wednesday under the tuition of Olga Swanepoel.
BARC se volgende gratis sterilisasie-veldtog vir honde en katte is vir die week van 7 Julie 2014 gereël.
Wyle Corn Swart is op Saterdag, 14 Junie 2014 in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy was ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingsoord.
Lank gelede, in die tyd toe meel nog die vernaamste kruideniers-item in huise was, was daar ‘n omie wat in die eerste persoon gepraat – en sekerlik ook geleef -het.
Die Bestuur van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders pak jaarliks liefdadigheidsprojekte aan.
Die twee kursusse wat deur Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon gereël word, begin reeds op 14 Julie vanjaar.
Indien daar ouers is wat wonder wat vang die groep jongmense van Gansbaai Gamers tydens hulle byeenkomste aan, wees gerus - vir hulle is dit groot en suiwer pret.
“Tydens ons byeenkoms van 10 Junie vanjaar, is die snerpende koue nie net deur heerlike sop, sjerrie en ‘n verskeidenheid van broodjies afgeweer nie, maar ook deur die warmte in ons harte wat ons gasspreker voor gesorg het,” v...
Die residensiële eiendomsmark is die een plek waar die gesegde "waag 'n kans en plaas alles in die spel" beslis nie behoort te geld nie.