All Posts

87% van Wes-Kaapse Graad 4 meisies teen die ontwikkeling van MPV verwante servikskanker beskerm

87% van Wes-Kaapse Graad 4 meisies teen die o...

Wes-Kaapse Regering Gesondheid kan bevestig dat 87% van graad 4-meisies wat staatskole en skole vir spesiale behoeftes in die Wes-Kaap bywoon die eerste dosis ontvang het van die entstof wat die ontwikkeling van Menslike Papilloomvirus-verwante (M...

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die duiweboere hul duiwe het 'n onbekende siekte in die wedvlugmandjies opgedoen.

Ons wag nog

Ons wag nog

Daar het die naweek weer ‘n paar geelbekkies, mooi silwervisse en ‘n paar romanne uitgekom terwyl van daardie groot makriele wat so skelm ronddwaal hulle alie gesien het.

Black Leaves vat raak teen Hamlets Wen 21 - 20

Black Leaves vat raak teen Hamlets Wen 21 - 2...

Dit het die Gansbaaiers weer eens bloedsweet gekos om die span van Ceres die loef af te steek, maar 'n wen is weer eens 'n wen.

Uilenkraalsmond Brug

Uilenkraalsmond Brug

Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns in die area.

Stanford inbraak

Stanford inbraak

“Op 10 Junie om ongeveer 23:30 het ‘n dame in Stanford wakker geword met ‘n geluid wat vir haar soos die gekrap van ‘n voël op haar dak geklink het,” skryf Adj-Off Hugo, Kommunikasie: Stanford SAPD.

Blomparker in Masakhane vermoor

Blomparker in Masakhane vermoor

 ‘n 22-jarige man, Danwill Bantom van Blompark is op Maandagoggend om 05:30 dood in ‘n hokhuis in Masakhane aangetref.  

Sakekamer Lede aand

Sakekamer Lede aand

Gansbaai Sakekamer hou op 24 Junie ‘n lede-aand (nie-lede is ook welkom). Dit vind plaas om 18:00 in die Toerismeburosaal. Die spreker vir die aand is Francois van der Merwe van Ex-Change.

Toerismewa besoek Gansbaai

Toerismewa besoek Gansbaai

Kaapstad Toerisme het ‘n nuwe bemarkingsvoertuig waarmee hulle op Dinsdag, 10 Junie by Gansbaai aangedoen het.

Laerskool Beaumont Kooroptrede

Laerskool Beaumont Kooroptrede

Die uitstekende seniorkoor van Laerskool Beaumont tree eerskomende Sondag, 22 Junie 2014 tydens die NG-gemeente se oggenddiens in die Kerk om 09:30 op.

Anchor Yeast opleiding vir Spar

Anchor Yeast opleiding vir Spar

Baie geluk aan Gansbaai Superspar personeel met die suksesvolle voltooiing van opleiding deur Anchor Yeast.