Stormsee kortwiek hengel
Sterk stormweer, sinoniem met die winterseisoen, het weer eens die afgelope boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub gekort-wiek.
Sterk stormweer, sinoniem met die winterseisoen, het weer eens die afgelope boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub gekort-wiek.
The Western Cape Minister of Health, Theuns Botha, called on stakeholders and role players in health to innovate solutions to achieve the objectives of improving the patient experience as a sector.  ...
Interest from international, African and national participants in AGRI MEGA WEEK 2014 – Focus on Africa – is feverish. The news is that Agri Mega Week 2014 will stage an agri business and trade platform like never before.
“Dit is vir ons as Maatskaplike Werkers van Gansbaai en Stanford ‘n groot voorreg en blydskap om almal van julle in julle hoedanigheid as ouers - mammas - by vandag se seremonie welkom te heet,” het Luzanne Naude, Stanford se Maatsk...
Te oordeel aan die positiewe beriggewing in Whale Coast Conservation (WCC) se kleurvolle Nuusbriewe wat maandeliks via e-pos versprei word, gaan dit voor die wind met hulle bewaringsinisiatiewe.
Wyle Lily Magdalene (Lily) Hulme van De Kelders is op Vrydag, 15 Junie 2014 in die ouderdom van 87 jaar en enkele maande oorlede.
“Julle is die sout vir die aarde. Julle is die lig vir die wêreld. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” (Mat 5:13-16)
In die grou van winter sien ek rooi. Warmte, uitdaging, passie, oorwinning, energie, avontuur, impulsiwiteit.
The Cape’s notorious winter season is well upon us, bringing with it wet and dangerous road conditions, that have come to characterise this period.
Die nut van 'n Spinal Massage.'n Oplossing vir rugprobleme?
Deon Langenhoven, NSRI Hermanus deputy station commander, said: "At 16h39, Sunday, 15th June, NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated following reports of a man swept off roc...
Black Leaves van Gansbaai se wind was mos verlede week behoorlik uitgeduik deur Worcester (Hamiltons).