All Posts

Die water is baie wisselvallig

Die water is baie wisselvallig

Met die water wat onstuimig is is die seetoegaandae weer aan die min kant, hoewel dit laas Vrydag en Saterdag heel aangenaam was. Al wat werklik genoem kan word is die mooi silwervis wat gevang was.

2013/2014 seisoen se laaste toernooi

2013/2014 seisoen se laaste toernooi

Op 7 Junie 2014 het Franskraal Rolbalklub sy laaste toernooi van die 2013/2014 seisoen aangebied.

Veteraan Oubaas bly bobaas

Veteraan Oubaas bly bobaas

“Overberg Kushengel se veteraan kushengelaar (al hengel hy nie meer nie), Oubaas Lesch, het weer eens ‘n pragtige wenvis ingeweeg,” skryf Elba Tredoux van die klub.

Sindikaat saak loop

Sindikaat saak loop

Die grootste perlemoensindikaat-saak wat tot nog toe in die Kaapse Hooggeregshof verhoor is, is tot Dinsdag 17 Junie uitgestel.

R43 wek kommer

R43 wek kommer

 “Met 3 ongelukke op die R43 tussen Stanford en Gansbaai verlede week en 3 hierdie week, raak die situasie op die R43 vanaf Hermanus na Gansbaai uiters kommerwekkend,” sê Tony Blakenberg, Assistent Superintendent: Verkeersaf...

MUNISIPALITEIT DRUK DEUR MET BEGROTING

MUNISIPALITEIT DRUK DEUR MET BEGROTING

 Die Munisipaliteit Overstrand het Woensdag (28 Mei 2014) ‘n begroting vir die 2014/15 finansiële jaar van net onder R1 miljard goedgekeur. In die volgende finansiële jaar word ‘n inkomste van R821 miljoen verwag, terwyl d...

 Aandag alle 2015 graad 8 Sharkies

Aandag alle 2015 graad 8 Sharkies

Dinsdag 24 Junie is die jaarlikse Ope Dag by Academia. Voornemende graad 8 leerders vir 2015 en hul ouers word uitgenooi na die geleentheid. Verrigting begin om 18:00. Daar sal kans wees om uniforms te bestel en leerders in te skryf. Ons sien uit daa...

Nardie Groenewald Rugbyspeler van Formaat

Nardie Groenewald Rugbyspeler van Formaat

Nardie Groenewald, rugbyspeler in die onder 16 span, is gekies om deel te wees van die Bolandspan. Academia is baie trots op die jong man.

Gansbaaiers en Sutherland

Gansbaaiers en Sutherland

Dit was weer tyd vir die Gansbaai-motorfietsers, en ander in die Wes-Kaap, vir hul jaarlikse winterbesoek aan Sutherland.

Pinksterweek

Pinksterweek

Vanjaar se tema vir die jaarlikse Pinksterdienste was “Die werk van die Heilige Gees in ons Lewe”.