All Posts

Amerikaners besoek Academia

Amerikaners besoek Academia

Academia het Donderdag 29 Mei besoek ontvang van Joan en Peter Vaughan. Al die pad van Texas, Dallas.

Profiel Chris Basson

Profiel Chris Basson

Christiaan Coenraad (Chris) Basson (89) kan sekerlik en met gemak as die “oudste” aktiewe (gesonde) boukontrakteur beskou word en vanjaar sal hy sy 90ste kerf verbysteek, terwyl hy soos ‘n 75-jarige man lyk.

Dankie Pappa

Dankie Pappa

Etlike  jare gelede vra iemand my om ‘n penskets van my pa te skryf en dit in te skryf vir ‘n kompetisie.

Tokreenkuns

Tokreenkuns

 “Ek is sedert my aankoms hier in 2000 maar met die kunste deurmekaar en het nog altyd van my eie studio gedroom,” vertel Michelle Fourie van Needle & Pins in die Great White Junction.

Meer en meer soos Jesus 1

Meer en meer soos Jesus 1

“ Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.” (1Joh 2:6) “Hiérin het die liefde sy doel volkome met ons bereik.... in hierdie wêreld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus.&rdqu...

Kwikkies en Kaas

Kwikkies en Kaas

Opmerkings is teenoor Gansbaai Courant gemaak dat gerasperde kaas, wat mense baie lief is om kwikstertjies mee te voer, die oorsaak vir hulle opgekrimpte pootjies of af-agtertoontjies is. Hierdie stelling is deur dr Anton Odendal van BirdLife Overber...

Teenvoeter vir Boorinsek

Teenvoeter vir Boorinsek

Met verwysing na vorige berigte rakende die vyeboom boorinsek in Gansbaai Courant, meen Eddie Munnik van Pearly Beach Oord dat hy op ‘n teenvoeter daarvoor afgekom het - sy bewyse is die dooie larwes.

Fondse vir Gr 7s

Fondse vir Gr 7s

 “Laerskool Gansbaai se Gr 7-klasse gaan jaarliks gedurende September op ‘n vierdaagse toer, wat drie nagte insluit,” vertel Louise Groenewald, ‘n ouer van die skool. “Die kostes verbonde aan die toer beloop R2,200 ...

Oppas vir die diewe

Oppas vir die diewe

Deurmekaar! Dis al manier om die visvangsituasie te beskryf.

Gansbaaier excells in Gauteng Rally

Gansbaaier excells in Gauteng Rally

The PMC Gauteng Rally took place on 23-24 May 2014 in the Babsfontein area.

Worcester maak klaar met die Baai

Worcester maak klaar met die Baai

Watter lang "trip" moes dit nie vir Black Leaves gewees het Worcester toe nie om daar al drie hul spanne op hul herrie te gaan kry.

Andries se 28.8kg Kabeljou

Andries se 28.8kg Kabeljou

Andries Carsten, ‘n lid van die Birkenhead Boothengelklub, was Saterdag, 8 Junie 2014 baie opgewonde oor sy pragtige kabeljou van 28.8 kilogram.