All Posts

Sterftes ruk Stanford

Sterftes ruk Stanford

“Ons is geskok oor al die doodstydinge in Stanford die afgelope tyd,” sê Adj-Off Hugo, Kommunikasie: Stanford SAPD. “Eers was dit Marlene Swart en nou ook andere, asook Dezelia Damon wat verlede week in ‘n motorongelu...

Laagwaterbrug kry Ereplek

Laagwaterbrug kry Ereplek

Die ou laagwaterbruggie onderkant die Kraaiboschdam se uitloop op die Gansbaai / Bredasdorppad via Baardskeer-dersbos en Elim, gaan ‘n ereplek by die nuwe brug kry. 

Huldeblyk AO Fanie Kilian

Huldeblyk AO Fanie Kilian

Stephanus Albertus Kilian (45), bekend as Fanie, is op Sondag, 1 Junie 2014 weens ‘n anorisme oorlede.

WORLD OCEANS DAY 8 JUNE

WORLD OCEANS DAY 8 JUNE

According to WESSA, the Wildlife and Environment Society of South Africa, a South African environmental organisation with a mission to implement high impact environmental and conservation projects which  promote  public  participation&...

Slim vang sy Baas

Slim vang sy Baas

 ‘n Pragtige groot, ligbruin boerboel het op Dinsdag, 3 Junie 2014 deeglik kennis gemaak met die uitdrukking: “Slim vang sy Baas”.

Academia Personeel Skitter

Academia Personeel Skitter

Academia se geliefde Juffrou Mona Matthews het die skool en almal wat haar ken baie trots gemaak.

Donations to Hospice

Donations to Hospice

Charlie Bruwer handing over the donations to Sister  Gerna of the Hospice. The donation is made possible through Charlie establishing  “Charlie's Hospice table”  at Pearly Gate Flea market. Donations of items or cash can be...

Where is Wendy

Where is Wendy

The team at Cape Whale Coast, a body representing the tourism offices stretching from Rooiels to Pearly Beach, and incorporating Pringle Bay, Betty's Bay, Kleinmond, Hermanus, Stanford, and Gansbaai, has launched a brand new winter campaign, Where's ...

Waboomsrivier se Wyne

Waboomsrivier se Wyne

Soos dit gewoonlik die geval is, het Gansbaai Wynproegilde se Meimaand byeenkoms met etlike verrassings vorendag gekom. Waboomsrivier Wynkelder, wat hoofsaaklik op grootmaat wynverkope fokus, het net drie bottelwyne op hulle webtuiste: Sauvignon Blan...

Fynbos Akademie se Breiprojek

Fynbos Akademie se Breiprojek

Annelize Zeelie van Fynbos Akademie, sowat 20km vanuit Stanford, vertel van ‘n pragtige pop-breiwerkprojek wat deur Moira Beeton en haar dogter, Yvonne Bauermeister van die Ladies Active in Stanford aangepak is.

Hoop met Hopeland Project

Hoop met Hopeland Project

“Ons Fynbos Gemeenskap Stigting het sowat 'n maand gelede 'n stoor in die industriële gebied in Stanford gekoop met die doel om 'n nasorgsentrum vir die gemeenskap se kleingoed te begin,” vertel Annelize Zeelie van Fynbos Akademie, s...