Basaarskuif goeie besluit
“Die verskuiwing van die jaarlikse VGK Basaar vanaf die kerkterrein na Blompark se Sportgronde was sonder twyfel ‘n goeie besluit,” sê Magrieta Adams, een van die basaarkomiteelede wat hulself oortref het met puik re&eum...
“Die verskuiwing van die jaarlikse VGK Basaar vanaf die kerkterrein na Blompark se Sportgronde was sonder twyfel ‘n goeie besluit,” sê Magrieta Adams, een van die basaarkomiteelede wat hulself oortref het met puik re&eum...
Terwyl ek met die eb van die gety langs Uilkraalsmond se strand stap, bemerk ek ‘n ry spore aan die landkant van my eie koerslyn. Vaste, kaal voete in nie-nat-nie-droog sand. Dis nie ‘n draf- of hardloopspoor nie, maar daar is &lsqu...
Die meeste van die Overberg Distrik is nou gedek deur een Brandbeskermingsvereniging (BBV). Na maande van harde werk en insette van al die groot rolspelers is die distrik-wye Groter Overberg BBV gevorm en geregistreer by die Departement van Landbou, ...
“Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee. GOD het die Heili...
Verbruikers steier onder die druk van prysverhogings en sal streng volgens ’n begroting moet begin bestee, en terselfdertyd voorsorg moet tref om hul groot finansiële risiko’s te dek, sê Karin Muller, Hoof: Sanlam Groeimarkoplo...
“Lede van die Strand-Veld Voetslaanklub het verlede maand in die natuurskone Napier-omgewing gestap,” vertel Roelof Diener.
Die wind wil nie sy rigting behou nie en vervolgens weier die see om sy lê te kry. Geen wonder dus dat die vis ook skugter bly nie. Sodra hierdie omstandighede verander (as dit nie alreeds teen publikasietyd gebeur het nie), kan ons die bote ma...
Black Leaves van Gansbaai het weer in die derde posisie ingekruip na hul oorwinning verlede Saterdag teen Caledon.
Gedurende die week van 19 - 23 Mei, het die Interpro Tennis vir die 50+ en 55+ groepe in die Mosselbaai-, Hartenbos- en George-omgewing plaasgevind.
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai en 2014 se Hoofseun vir Hermanus Hoërskool, het onlangs behoorlik op die gebied van rugby uitgeblink. Hy is in die o/18 Boland Cravenweekspan opgeneem wat gedurende Ju...
Die bylmoordsaak waarin Mariaan Nobles en Johan Julies daarvan aangekla staan dat hulle vir Jan (Nugget) Otto op 21 Februarie 2011 in sy slaap vermoor het, het Vrydag 'n nuwe wending geneem.