All Posts

Gee nog bietjie kans

Gee nog bietjie kans

Nou ja, daar is geen opwindende hengelnuus nie, nie vir die bote nie, asook wat die manne met die lang stokke betref. In die vorige rubriek het ek die voorspelling gewaag dat hierdie situasie nie lank gaan aanhou nie, en ek voel nog steeds so.

AfriForum help Uilkraal beveilig

AfriForum help Uilkraal beveilig

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Vrydag om 12:00 te Uilenkraalsmond Oord ’n gholfkar en veiligheidstoerusting aan die Uilenkraalsmond Buurtwag oorhandig.

Eco toer leersaam

Eco toer leersaam

Die Whale Coast Conservation Bewarings Vereniging van die Overstrand is tans met 130 Eco skoolbesoeke besig.

GANSBAAI IN DIE NUUS 1975

GANSBAAI IN DIE NUUS 1975

Snoek is weer volop op Gansbaai en vakansiegangers kan weer snoekpens braai en selfs biltong droogmaak om saam te neem vir die vishonger-dae in die binneland.

Bobaas Sjef by GWH

Bobaas Sjef by GWH

Die Great White House is bevoorreg om nuwe hoofsjef, mnr Chris Pead (onder), by die restaurant te verwelkom.

Vanuit die Sakekamer

Vanuit die Sakekamer

The Gansbaai Business Chamber invites all schools, nursery schools and creches that need assistance with poverty alleviation to contact Neels Claassen on 083 446 7811 before Friday 6 June.

BARC kwilt gewen

BARC kwilt gewen

Die pragtige 212cm x 165cm kwilt wat deur die Pearly Patchers Quilting Group van Pearly Beach aan BARC geskenk is, is onlangs deur Petra Maasdorp van Klipfonteyn gewen.

Gemeenskap raak betrokke by Academia

Gemeenskap raak betrokke by Academia

Mev Petro Scholtz wat verlede jaar in Gansbaai kom aftree het saam met haar man het tydens eksamentye kom uithelp by die skool.

De Heide Laerskool op Bredasdorp word besoek

De Heide Laerskool op Bredasdorp word besoek

KFM het De Heide Laerskool op Bredasdorp as deel van hulle Random Acts of Kindness uitreikaksie besoek – Grootbos se Green Futures het by die skool tuine en speelplekke kom aanlê en die Green Futures span het sommer ook sokker speelballe ...

BRANDWEERDAG BOU BETER BANDE

BRANDWEERDAG BOU BETER BANDE

Internasionale Brandweerdag is op Saterdag 3 Mei met ‘n reuse-saamtrek van Wes-Kaapse brandweereenhede en reddingsdienste op Hermanus gevier.

Blow the Whistle

Blow the Whistle

Laerskool Gansbaai het, met behulp van die leerders, die afgelope tyd ‘n suksesvolle projek geloods.