All Posts

Helping children to help themselves

Helping children to help themselves

Social development is as important to White Shark Projects as conserving the sharks and our marine environment.

Storm gereed

Storm gereed

Gereelde besoekers en inwoners wat in die omgewing van die nuwe hawemuur vir ontspanning gaan stap, sou die afgelope tyd enorme sementblokke in houtomhulsels daar opgemerk het.

Countdown for Whales

Countdown for Whales

The countdown to the arrival of the Southern Right Whales is always a special time as we await the arrival of “our” whales.

Kepser en Kilkam

Kepser en Kilkam

My redakteur het by ‘n paar geleenthede sy wenkbroue gelig tydens die deurlees van my kopieë vir plasing. As litirêre digter was my woordgebruik sporadies vir hom ‘n sooibrand-oomblik.

Vrolike Birkenheaders

Vrolike Birkenheaders

Die vrolike Birkenheaders van die Birkenhead Boothengel-klub het voortgegaan met hulle maandelikse funksie, ongeag die boothengelkompetisie wat as gevolg van gure weersomstandighede afgelas is. 

Profiel Paul Knoetze

Profiel Paul Knoetze

Paul George Knoetze, alombekend as Paul (met die welige grys baard en bos hare!), is op 4 September 1940 in Potchefstroom, Noord-Wes Provinsie, gebore.

JUNIOR COUNCIL ORIENTATION TOUR 2014 A SUCCESS ONCE AGAIN

JUNIOR COUNCIL ORIENTATION TOUR 2014 A SUCCES...

The first leg of the orientation tour for the Overstrand junior town council started in the Kleinmond area on 8 April and the second leg to Stanford and Gansbaai on 13 May was another great success.

Vierde Academia Cultivaria

Vierde Academia Cultivaria

Voor ons oë kon uitvee het die jaarlikse Cultivaria aangebreek. Gou is besef dat die middeljaar eksamen om die draai lê en dat die geleentheid die laaste pretaand van die kwartaal is.

Kleinmond troef Black Leaves 10   5

Kleinmond troef Black Leaves 10 5

Met 'n naelskraapse oorwinning deur Kleinmond teenoor die Gansbaaiers verlede Saterdag, is die manne steeds hoopvol om die laaste vier oorblywende wedstryde in die eerste rondte in te palm.

Nuwe uitrustings

Nuwe uitrustings

Gansbaai Superspar het die Laerskool Gansbaai O/13 Netbalspan se uitrustings geborg.

Dion Punt Ligatoernooi

Dion Punt Ligatoernooi

Dit word algemeen aanvaar dat 'n rolbalafrigter jou kan leer om 'n bal te rol wat die verlangde afstand sal rol.  Ons noem dit die regte gewig.  Hy of sy kan jou ook leer om die regte lyn te rol, want die bal sal altyd na die een ...