All Posts

Inbrake bly Kopseer

Inbrake bly Kopseer

Twee neefs het Dinsdag in Hermanus se Landdroshof op 7 aanklagte van huisbraak verskyn. Die inbrake het in De Kelders in die Stirlingstraat omgewing voorgekom en Eben Adonis staan tereg op 5 klagtes terwyl Sell Adonis op 2 sake aangekla is. ...

Vissersvloot skep

Vissersvloot skep

Sewe bote van Gansbaai se Pelagiese vissersvloot het Maandagaand uitstekende vangste gemaak. Die vloot het sowat 3 seemyl voor De Kelders hul nette in 18 faam water gegooi en 'n groot skool ansjovis aangekeer.

Buurtwaglede benodig vir Kleinbaai

Buurtwaglede benodig vir Kleinbaai

Nadat reuse suksesse onlangs in Kleinbaai behaal is, word daar 'n dringende tog ernstige beroep op die inwoners gedoen om by hul plaaslike buurtwag aan te sluit.

Gansbaai Family Church GFC News

Gansbaai Family Church GFC News

We trust that you are all geared up for the winter, wood piles in stock, all the soup recipes in hand, the ingredients waiting to  be  cooked,  and  the  winter  woolies and blankets are unpacked and aired.

Manne vir Moedersdag

Manne vir Moedersdag

Dis nou nie manne wat Moedersdag vir hulself opeis nie, maar manne wat besluit het om die Moeders te onthaal en te bedien.

Vanuit die Sakekamer

Vanuit die Sakekamer

Sakekamer nuus en kennisgewing:  Skole, kleuterskole en bewaarskole wat hulp benodig met armoedeverligting kan baatvind by moontlike projekte wat deur die Departement geloots kan word.

OMGEE Puren Bediening Pearly Beach

OMGEE Puren Bediening Pearly Beach

Ds Deon Kloppers het verlede Sondag vir die eerste keer by OMGEE Puren bediening by Pearly Beach bedien. Die dienste sal van nou af op Sondae om 11h00 wees met Bybelstudie om 18h30 op Donderdae. Dienste word by die Oord se saal gehou....

Whalehaven se Merlot

Whalehaven se Merlot

Die wynproe-byeenkoms in die Great White House, Kleinbaai was soos gewoonlik gesellig en leersaam, met 5 van Whalehaven in die Hemel-en-Aarde Vallei se wyne wat te proe aangebied is.

Wear Your Tekkies For A Good Cause

Wear Your Tekkies For A Good Cause

Tekkie Tax 2013 exceeded all expectations by raising R2.4 million  in  their  first  year. More  than  180 local welfare organisations  benefited from the proceeds which were all distributed in November last year....

Vanuit die Sakekamer

Vanuit die Sakekamer

Die eerste bestuursvergadering is op die 22ste April gehou en almal is baie entoestiasties oor die jaar wat voorlê en heelwat items is beplan. 

Agt bene is te veel

Agt bene is te veel

Hoekom moet ‘n spinnekop juis agt pote hê? En sprinkane, koringkrieke en krieke ses, met nog ‘n klomp orige stekels ook? Hulle lyk tog nie mooi daarmee nie; allermins. En dan het hulle twee klein, listige, blink ogies wat heel uit p...

Bome vir Aarddag

Bome vir Aarddag

White Shark Projects se span onder leiding van Karla van der Westhuyzen, het op 22 April 2014 (jaarlikse Aarddag/Earth Day), 6 Witpeerbome by Masakhane Créche geplant.