All Posts

How Norman started to walk

How Norman started to walk

Norman Fisher (86) from De Kelders, well-known Golf Club President,  underwent  a  long period of extremely serious illness with regards to his heart, liver and kidneys since 2012.

agter+blad op die rak

agter+blad op die rak

Gansbaai se eie kosguru, Niël Stemmet, wat 'n gastehuis in De Kelders bedryf, se nuutste storie-, foto- en kosboek, agter+blad is pas deur LAPA Uitgewers uitgegee.

Waarskuwing

Waarskuwing

Die vyeboom boorinsek, Longhi Horn Beetle, wat tans groot skade aan vyebome aanrig kan nie met "Insecticide Granules" behandel word soos vroeër berig is nie.

Dillan sing tbv HaS

Dillan sing tbv HaS

Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillan Lerm, tree op 5 Julie vanjaar om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.

Iets is aan die broei die vis gaan byt

Iets is aan die broei die vis gaan byt

Ek hoop my voorspelling is in die kol. Moet erken, daar is niks om dit te staaf nie, maar gegrond op wat in die verlede gebeur het (Mei/Junie/ Julie) is dit wel moontlik.

Jaarlikse WP Diepsee Hengelvereniging Prysuitdeling 2013

Jaarlikse WP Diepsee Hengelvereniging Prysuit...

Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het

Rolbal Toernooi

Rolbal Toernooi

Hierdie tyd van die jaar hou rolbalspelers die weervoorspelling baie goed dop.  Hulle kon egter nie kla nie want die afgelope tyd het ons ideale rolbalweer beleef waarvoor ons dankbaar is. 

Academia Sportuitslae

Academia Sportuitslae

Academia se rugby - en netbalspanne het op Donderdag 8 Mei kragte met Curro Skool gemeet.

Black Leaves toon karakter wen 29 26

Black Leaves toon karakter wen 29 26

Die Gansbaai Black Leaves A-span het verlede Saterdag 'n noue ontkoming teen Ashton United beleef deur met 29-26 te ontsnap.

Eiendom gevind

Eiendom gevind

Die plaaslike polisie het die afgelope twee weke op verskeie televisies wat verlate in die bosse of op erwe gevind is, beslag gelê.

DA se Dankie

DA se Dankie

Gansbaai se DA-tak het weer eens by wyse van ‘n funksie op 9 Mei 2014 dankie gesê aan almal vir hul harde werk en ook ondersteuning.