All Posts

Jeugdiges aangekeer

Jeugdiges aangekeer

Die polisie is verlede Vrydag om 09:15 in kennis gestel dat daar 'n huisbraak in Gansbaai in aanvang was. Volgens A/O Wynand le Roux is Konst J Meyer, Sers F Groenewald, Sers W Basson en A/O M Vermeulen onmiddellik na die toneel.

Gansbaai VLV Nuus

Gansbaai VLV Nuus

Verlede Maandag het VLV Gansbaai die voorreg gehad om vir Antie Stienie (Cindy Liebenberg) te ontmoet.

Fraternal se Verkiesings gebedsoggend

Fraternal se Verkiesings gebedsoggend

Gansbaai Ministers Fraternal onder leiding van ds Dennis Naidoo het op Verkiesingsdag, 7 Mei 2014 om 06:00 vir ‘n Verkiesings-gebedsoggend bymekaargekom.

Internasionale Verpleegstersdag

Internasionale Verpleegstersdag

12 Mei staan jaarliks bekend as Internasionale Verpleegstersdag ter ere van verpleegsters wat hulle kennis en tyd met liefde en toegewydheid ten bate van pasiënte inspan.

OMGEE se Teelepelete

OMGEE se Teelepelete

Gaste tydens OMGEE Bedieninge se Teelepelete op Sondag, 4 Mei het die gaste weer eens verras oor wat alles met ‘n teelepel gedoen kan word - mits die hoeveelheid disse voldoende is.

Profile: Norman Fisher

Profile: Norman Fisher

Norman Eric Fisher (86), known as Norman, was born on 14th March 1928 in Cape Town and has two brothers and two sisters.

Vangste die laaste klompie jare

Vangste die laaste klompie jare

Verlede week het ek die gevoel beskryf wat jy ondergaan met die vang van geelstert. Ek het per abuis toegelaat dat ‘n paar geelbekke ook in die boot beland. So werk dit nie gewoonlik nie. Jammer vir die fout.

Overberg Bootklub nuus

Overberg Bootklub nuus

Drie Overberg Bootklublede  het weer Saterdagoggend omstreeks 05:00, Gansbaai hawe verlaat op soek na daardie grotes.

Sea Stars op dreef

Sea Stars op dreef

Die Sea Stars Netbalklub het op 12 April aan die openingswedstryd te Caledon deelgeneem,” vertel Bertruline Dickson.

Laerskool Gansbaai vs Laerskool Overberg

Laerskool Gansbaai vs Laerskool Overberg

Laerskool Gansbaai vs Laerskool Overberg