Masakhane Brand
'n Verwoestende brand het vanoggend om 08:00 minstens vyf hutte in die informele nedersetting by Masakhane in puin gelê. Tydens die ter perse gaan was die brandweer steeds besig om die brand te blus en nog sowat vier hutte is beskadig. D...


