All Posts

Grootbos se Staci

Grootbos se Staci

Staci Bester (21) is ‘n knap danser op verskeie gebiede en is tans in diens van Grootbos waar sy opleiding ondergaan

Die lekker daarvan

Die lekker daarvan

Vir die gesoute hengelaars is hierdie geskryf onnodig. Wel, onnodig omdat hulle sal weet waaroor dit gaan  -  maar ek dink ook hulle sal saamstem, en hopelik saamvoel soos die storie ontvou. Daar word heel dikwels geskryf oor die genot van ...

Tennisnuus

Tennisnuus

Op Saterdag, 3 Mei, het die klub van Mount Pleasant in Hermanus hier plaaslik teen ons 'n vriendskaplike wedstryd gespeel.

Black Leaves Speel Gelykop

Black Leaves Speel Gelykop

Die span van Gansbaai was verlede Saterdag (3 Mei) behoorlik getoets deur SAFCOL van Grabouw. 'n Titaniese stryd lê voor vir die Gansbaaiers as hulle die komende Saterdag (10 Mei) met die Standards van Bredasdorp wil gaan afreken.

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.

Pearly Beach Basaar

Pearly Beach Basaar

 “Dit is met groot dankbaarheid dat ons kan terugkyk na ons NG Kerk basaar wat verlede Saterdag plaasgevind het,” sê Petrus du Preez, sameroeper van die basaar.