Fotografie vir Bewaring
Gansbaai Fotografieklub se lede is tydens die vorige byeenkoms deur Alouise Lynch, Operasionele Bestuurder: Dyer Island Conservation Trust (DICT) oor “Fotografie vir Bewaring” toegespreek.
Gansbaai Fotografieklub se lede is tydens die vorige byeenkoms deur Alouise Lynch, Operasionele Bestuurder: Dyer Island Conservation Trust (DICT) oor “Fotografie vir Bewaring” toegespreek.
“Forests have always looked after humanity: now it is our turn to look after the forests. The Reforest Fests have become an integral part of our project, and the love and joy that they bring to the forest each May is a huge gift that nurt...
Gansbaai Sakekamer help met armoedeverligting
Wat is dit met deksels? My maandlange gesoek na dekseltjies vir spesifieke bakkies, loop uit op ‘n kwartier-lange redekawel met die verskaffers. Die deksels is in pakkies van vyf en twintig verpak terwyl die houertjies in pakkies van tien kom....
“Gansbaai SAPD het gedurende November verlede jaar besluit om ‘n 30km Vasbytstap vir SAPD-lede in die Wes-Kaap te reël, asook ‘n 5km Pretstap,” vertel AO Wynand le Roux, seremoniemeester en ook koördineerder sa...
Die vakansiegangers is met ons en vele van hulle sal seker dankbaar wees om rustig agteroor te sit en te lees oor wat die visvangposisie (ek sê met opset visvang, maar hengel is ‘n groot gedeelte daarvan) hier by ons is. Om dinge saam te ...
Laerskool Gansbaai is baie trots op dié vier dogters wat in die Suid-Boland-skolespan opgeneem is. Hulle volgende proewe vind plaas op 10 Mei 2014 in die Paarl. Hulle is vlnr: 0/12 - Niveena Jantjies, Kayla Nortjé, Fiona Fou...
Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr het onlangs ‘n geskiedkundige dag beleef met ‘n suksesvolle Rugby- en Netbaldag op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde, met ‘n goeie sportmansgees wat deurgaans gehandhaaf is.
“Vandag is ‘n belangrike mylpaal in die 20ste jaar van demokrasie bereik,” het Minister Bonginkosi Madikizela, Wes-Kaapse Minister van Menslike Nedersettings, tydens die seremoniële oorhandiging van huise in Eluxolweni naby ...
Groot skrik en trauma was die gevolge vir twee gesoute boothengelaars toe die boot waarmee hulle op Vrydag, 18 April 2014 deur ‘n onverwagse golf omgeslaan is. Skipper Marius van Rensburg, eienaar van die boot, en Louis Otto, altwee van Fran...
Kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf is Sondag 13 April 2014 by Carnival City se Big Top Arena vereer met Ghoema-toekennings.