Gholfuitslae
Gholfuitslae
A closed trips tournament, sponsored by Warwick Wealth was held at Franskraal Bowling Club on 12 April 2014.
“Só moet visse mos lyk!”, sê Elba Tredoux van Overberg Kushengelklub met verwysing na hulle onlangse (winderige!) hengelkompetisie wat prag-visse opgelewer het.
Die pelagieseboot, Atlantic Leader van West Point aan die Weskus se net het Sondagoggend aan die rotsbodem reg voor teen die kus by De Kelders vasgehaak.
“’n Stukkie geskiedenis het Maandag plaasgevind met die verwydering van die gesigte en wysers van die NG-gemeente se Kerkhorlosie om plek te maak vir nuwes wat binnekort geïnstalleer sal word,” sê Jannie Botha, voorsitter...
'n Onaangename verrassing het Vrydagoggend om 11:00 op die eienaar van Johnny Rocket's, Susanna Lambrechts, gewag toe sy by die werk opdaag.
Gansbaai Wynproegilde het vir hul Maart-byeenkoms die voorreg gehad om 7 van Raka Wyne se knap wyne te proe en te geniet.
Navrae op “Wat maak vir Gansbaai lekker?”, was gemik op die enorme spinnekopweb oor die bosse aan die kant van Gansbaai Karavaanpark.
'n Vlaag van diefstal kom tans in Pearly Beach voor ten spyte van die feit dat twee berugte inbrekers kort gelede aangekeer is. Die afgelope week is daar by 6 huise ingebreek terwyl daar ook 'n diefstal uit 'n motor was. ...
“Ek wil mense graag waarsku - waar TIK gebruik word, is die gevolge daarvan nie speletjies nie,” het ‘n geskokte en bewoë Jacoba Europa van Dahliastraat 17, Blompark, voormalige Bestuurder: Silwerjare Dienssentrum en O...
The new Station Commander for Gansbaai SAPS with effect from the 1st of April 2014 is Lt Col Kholosa Moshi.
‘n Deel van Gansbaai Fotografieklub se jaarprogram is om interessante uitstappies te reël.