All Posts

 District LED Tourism Forum Established

District LED Tourism Forum Established

Following various engagements and interactions amongst Local Economic Development and Tourism role-players across the Overberg District, the District LED/Tourism Forum was formally established on 22 January 2014.

Daar is iets in die lug

Daar is iets in die lug

My man het ‘n vreemde soort van geluk. As iemand ‘n muntstuk op die grond laat val het, sal hy die een wees om dit daar te sien lê en dit optel.

Two men arrested for illegal possession of abalone in Caledon

Two men arrested for illegal possession of ab...

Western Police Cape police have Saturday locked up two men aged between 28 and 29 who were arrested by the Provincial Traffics on the N2 Road in Caledon. The vehicle in which the two men were travelling was stopped by the Traffics and during the s...

Senior burgers slaan munt uit hul gesinshuise

Senior burgers slaan munt uit hul gesinshuise...

Met lewenskoste wat aanhou styg en 'n groot hap uit aftreefondse neem, ontsluit senior burgers in talle van SA se gevestigde voorstede waarde in hul groot gesinshuise - nie deur dit te verkoop nie, maar deur dit te verhuur en dan self kleiner verblyf...

Eat around the world Fiesta

Eat around the world Fiesta

Okkie Smuts held its first fundraiser of the year 'Eat around the world Fiesta' last month.

Werkskepping Hoogste Prioriteit vir DA

Werkskepping Hoogste Prioriteit vir DA

Vir die Demokratriese Alliansie is werkskepping die hoogste prioriteit. Van die 141 500 nuwe werksgeleenthede wat verlede jaar in Suid-Afrika geskep is, was 96 000 in die DA beheerde Wes-Kaap, dubbel soveel as in al die ander provinsies saa...

Goeie nuus

Goeie nuus

Die goeie nuus is dat die geelbek uiteindelik hulle opwagting gemaak het. Daar is wel van die visse in die laaste tyd gevang maar kom ons sê maar dat jy een van die gelukkiges moes wees.

Nuwe afrigters by Franskraal Rolbalklub

Nuwe afrigters by Franskraal Rolbalklub

Ons by Franskraal rolbalklub is trots om vier nuwe afrigters in ons geledere te verwelkom.  Tydens ‘n vierdag kursus, wat in 2013 aangebied is, het 11 kandidaat-afrigters van verskeie klubs in die Boland,by Franskraal rolbalklub aangemeld....

Kroonstad Kampioenskappe

Kroonstad Kampioenskappe

Die Jukskei Kampioenskappe het vanaf 31 Maart tot 4 April te Kroonstad plaasgevind.

Kraanvoelkuiken braaf

Kraanvoelkuiken braaf

Dirk Büchner en die groep 4x4 motorfietsryers (quad bikes), wat hy op Sondag, 23 Maart 2014 op Sir Robert Stanford Estates op ‘n toer begelei het, het ‘n interessante ondervinding met ‘n kraanvoëlkuiken gehad. ...

Burgemeestersbrief aan DICT geskenk

Burgemeestersbrief aan DICT geskenk

Tydens die jaarlikse Gedenkdiens van die HMS Birkenhead Troepeskip in Februarie vanjaar, het Andy Liston ‘n persoonlike skrywe deur die burgemeester van die Metropolitan Borough of Wirral in Engeland, rdl Dave Mitchell, aan rdl Nicolette Botha-...