Vulstasies skenk Ambulansbed
Overstrand Medical Response (ORM) se dankbaarheid het onlangs hoog geloop met die oorhandiging van ‘n nuwe ambulansbed aan hulle. Die duursame bed is deur Attie Louw, eienaar van Gansbaai Vulstasies, as ‘n welwillendheidsgebaar aan ORM ge...


