Gansbaai vat vlam op rugbyveld
Black Leaves van Gansbaai het verlede Saterdag op sy tuisveld behoorlik met die Proteas van De Doorns afgereken en die veld met 'n vyfpunter verlaat (bonus).
Black Leaves van Gansbaai het verlede Saterdag op sy tuisveld behoorlik met die Proteas van De Doorns afgereken en die veld met 'n vyfpunter verlaat (bonus).
Die helfte van die veld het as gevolg van die reën opgehou maar geluk aan die spelers wat deurgedruk het.
Hoewel almal seker sal saamstem dat die gebruik van lokaas baie voordelig kan wees, is dit tog iets wat normaalweg baie afgeskeep word.
Donderdag 27 Maart was die roete vanaf die Museum in Franskraal tot by die getypoel in Kleinbaai.
Die Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub (rots- en strandhengel) is behoorlik aan die gang. Eerstens spog hulle nou met ‘n volwaardige dames-hengelspan wat hulself die “Galjoen Divas” noem.
Bekende krieketspeler en keurder, Andrew Hudson, saam met Rooi Rose joernalis en kameraman, Justine en Gabriel Kroes, met hul onlangse besoek aan Gansbaai toe hulle die Perlemoen staproete gedoen het saam met die Perlemoen Hiking Trail se gidse,...
Laerskool Gansbaai het in 2013 weer eens uitstekend gevaar in die Wes-Kaap Onderwys Departement se jaarlikse Geletterdheid- en Gesyferdheid Sistemiese Toetse.
Felicity Schweitzer, ‘n Kanadese dame, het onlangs ‘n besoek aan De Kelders gebring waar sy by Otto en Gina Boysen van Haus Giotto Gastehuis tuisgegaan het.
“Dit het geklink soos veraf geweerskote toe ons TV in die sitkamer ontplof het,” vertel Neville Harker van Franskraal Karavaanpark.
Laerskool Gansbaai spog sedert die begin van hierdie kwartaal met ‘n nuwe Ekoklubtuin wat ook dien as ‘n Buitelugklaskamer waar onderwysers die praktiese deel van skoolwerk kan doen.
Gansbaai het 'n wonderlike 3 maande agter die rug met verskeie suksesvolle aktiwiteite wat aangebied is, soos die Birkenhead Herdenking, die Lighthouse to Lighthouse Bergfietswedren, die Pearly Beach Affaire en die VLV Overbergkongres om net 'n paar ...
Kiesers wat nie op 7 Mei sal kan stem nie en wat op 5 of 6 Mei ‘n spesiale stem wil uitbring, moet tussen 7 en 17 April aansoek by die OVK in Hermanus langs die munisipale kantoor, aansoek doen.