All Posts

Zula kry sy Vis

Zula kry sy Vis

Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek. 

Franskraal Belastingbetalers en Inwonersvereniging

Franskraal Belastingbetalers en Inwonersveren...

Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg :  Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaaslike owerheid en waar nodig die behoeftes van inwoners en tekortkominge in dienste deur die plaaslike owerheid,...

Sleep vlerk met STANFORD by sy FLAIR FOR A FAIR

Sleep vlerk met STANFORD by sy FLAIR FOR A FA...

Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier met ‘n kombinasie van toeka en vandag se pret en plesier by die STANFORD VILLAGE FAIR.

Nood vir Katte

Nood vir Katte

“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterilisasie van katte,” sê Marie Botha van Uilenkraalsmond Vakansieoord.

Jack se omgee vir Gansbaai

Jack se omgee vir Gansbaai

Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.

VLV Nuus

VLV Nuus

Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 11 Maart 2014.

Kapers dwing man na Gansbaai

Kapers dwing man na Gansbaai

Twee motorkapers het Maandagoggend om 18:20 'n nuwe silwer model A4 Audi in Main Road, Lakeside, Tokai gekaap. Die 37-jarige bestuurder het daar by 'n verkeerslig gestop en twee swart mans het hom met 'n pistool gedreig en voor en agte...

4 Susters en dogters kuier hier

4 Susters en dogters kuier hier

“Een van die groot redes waarom ons die tradisie handhaaf om een maal per jaar weg te breek, sonder die mans, is om die waarde van familie lewendig vir ons dogters en hulle dogters te hou,” vertel Annette Lötter, een van 4 susters....

In Memoriam Rina Rock

In Memoriam Rina Rock

Rina is Saterdag, 15 Maart na 'n lang siekbed oorlede. Rina sal lank onthou word vir haar vrygewigheid in die gemeenskap.

Beplan Munisipalekostes

Beplan Munisipalekostes

Noukeurige beplanning van die benutting van voorafbetaalde elektrisiteit, water en riool kan handige besparings meebring.

Suksesvolle Skemerstap

Suksesvolle Skemerstap

“Op 5 Maart het ons ‘n winderinge wegtrek beleef en al wandelend die wonderlike skepping beleef en die Here daarvoor gedank,” vertel Francia van Dyk, organiseerder van die jaarlikse Skemerstap ten bate van Gansbaai Nasorgsentrum lan...

Ontmoet Fynbos Akademie

Ontmoet Fynbos Akademie

Fynbos Akademie is sowat 20km vanuit Stanford geleë en is 6 jaar gelede as ‘n dag-sorgsentrum vir plaas-werkers, asook die wyer gemeenskap, se kleuters gestig.