51 jaar later
Dié Ganse vissers-vloot (bo) is in Mei 1963 deur Johan Neethling (regs) afgeneem.
Dié Ganse vissers-vloot (bo) is in Mei 1963 deur Johan Neethling (regs) afgeneem.
Senior burgers van Masakhane, Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes, Gansbaai Seniorklub, Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum is onlangs vir ‘n “parlementsete” te Silwerjare Dienssentrum genooi.
Dit is weer basaartyd op Baardskeerdersbos en “kom net effens laat, dan is dit neusie verby met vele items!” Hierdie jaarlikse en gewilde basaar van B’Bos se NG-gemeente is eerskomende Saterdag, 8 Maart en begin 09:00 die oggend....
Dit was letterlik “van wyn na paddas” vir Naas Terblanche van Vaalvlei Wynkelder buite Stanford.
“Dit was 'n baie suksesvolle twee dae en daar is 60 diere (honde en katte) gesteriliseer,” sê Annalie Jonker van BARC.
Toe Florence Nightingale haar in Februarie 1837 onderwerp het aan, soos sy dit ervaar het, haar Godsbesluit om te verpleeg, was haar familie nie daarmee gediend nie.
Dit was die tema vir die NG Vrouediens van die Kleinbaaistreek tydens ‘n Vrouediensbyeenkoms op 25 Februarie vanjaar.
The 4th annual Penguin Promises Waddle for a Week will be taking place from 10 to 15 March 2014.
Kyk ‘n bietjie twee keer na die man wat jy nou net gevra het, “Dink jy die vis gaan byt?”
Die sterk winde van die voorafgaande dae het nie gedui op ‘n perfekte hengeldag nie, maar goeie (eerder toegewyde) visser-manne moet jy egter nie onderskat nie en ‘n paar mooi visse is ingeweeg.
Die Gemengde Liga vir 2014 staan nou einde se kant toe. Gansbaai het vanjaar in die 2de liga ingeskryf en het teen Montagu, Napier, Robertson en Worcester gespeel.