From Russia with Love
On Saturday, 22 March, the young Russian, Konstantin Soukhovetski, winner of the First Prize and Audience Prize at 2007 New Orleans International Piano Competition will be the artist at an OAK concert.
On Saturday, 22 March, the young Russian, Konstantin Soukhovetski, winner of the First Prize and Audience Prize at 2007 New Orleans International Piano Competition will be the artist at an OAK concert.
Die hengelsituasie is heel eenvoudig: Kabeljou, sporadies, veral by Haaiklip (indien jy die regte tyd daar is).
The Football Foundation of South Africa (FFSA) visited the Jubelland Day Care Centre in Stanford to donate more than 100 articles of clothing.
Ons is baie trots op ons atlete wat Saterdag, 8 Maart 2014, aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelgeneem het.
Ronald October het Maandag 3 Maart, hierdie 3kg galjoen wat 50cm lank is by die Nuwe Hawe gevang.
Drie oud-leerlinge van Laerskool Gansbaai is ingesluit in die Hoërskool Boland-atletiekspan wat eerskomende Saterdag in Oudtshoorn aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe gaan deelneem.
“En die Koning sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sovêr julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.” (Mat 25:40) ...
Die hofsaak teen die haaikyk-onderneming, White Shark Projects, waar die weduwee van een van die oorledenes ‘n eis teen die onderneming ingestel het, duur steeds voort in die Wes-Kaapse hooggeregshof. ‘n Eis is deur Sarah Tallman ...
Gansbaai SAPD se speurtak worstel baie lankal reeds met beperkte ruimte in hulle voormalige tydelike kantore.
“Dit was een van ons mees genotvolste aande by die gholfklub vandat ek 11 jaar gelede ‘n lid geword het, of op die bestuur gedien het,” vertel Bev Swart, Klubkaptein van Gansbaai Gholfklub.