Gansbaai Gholfnuus
Gholfnuus
“Hy het ook gesê: “Hoe sal ons die koninkryk van GOD voorstel, of met watter gelykenis sal ons dit uitbeeld?
Munisipale belastingbetalers kon verlede Woensdag (19 Februarie 2014) by ‘n vergadering van die Overstrandse Munisipale Adviesforum (OMAF) ‘n kykie kry na die begrotingsprobleme waarmee Overstrand se finansiële besluitnemers op di...
‘n Behoorlike steenbras wat die skaal eers op 14.3kg laat stilstaan het, is langs die nuwe hawemuur, waar die bote vasgemeer word, gevang.
Die Assosiasie van Onafhanklike Uitgewers (AIP - Association of Independent Publishers), waarvan Gansbaai Courant ‘n lid is, het op 11 en 12 Februarie 2014 ‘n seminaar rakende die media se hantering van die komende verkiesing aangebied....
Franskraal Rolbalklub se Baanopsigter (“Green Keeper”), Tommie van Nie-kerk (regs), is nie sommernet ‘n baanopsigter nie. Hierdie sport-entoesias spog met etlike silwer- en goue medaljes, asook ander prestasies vir rolbal, ondanks s...
Vanjaar is dit die NG Vrouediens van Gansbaai se NG-gemeente se beurt om as gasheer van die Wêreldbiddag vir Vroue op te tree, wat in sowat 170 lande sal plaasvind.
“Wonderlike nuus! My rekenaar is herstel sonder dat ek enige inligting daarop verloor het,” was verlede week se anonieme leser se eerste woorde toe sy Gansbaai Courant ‘n dag daarna skakel.
“Gaan Kaalkop en Kleurvol om Kansa te help,” lui Maryke Malone, Kansa se Gemeenskapsmobiliseerder en Fondsontwikkeling se boodskap aan Gansbaaiers.
The resurfaced section of Hermanus Main Road was officially opened on Friday, 14 February 2014 by Mayor Nicolette Botha-Guthrie at a gathering attended by the Deputy Mayor, Councillors, municipal officials and local business representatives. ...
Toe Gordon Ramsay se vliegtuig bokant die Kaapse Skiereiland sirkel om te gaan neerstryk kon hy dit nie help nie.