Ernstige waarskuwing
“As dit dan jou houding is terwyl ek jou wil help, sal ek jou wys wat ek kan doen!”…en die volgende oomblik is die rekenaar leeg. ‘n Anonieme leser vertel dat sy een van daardie “kul-oproepe” ontvang het ...
“As dit dan jou houding is terwyl ek jou wil help, sal ek jou wys wat ek kan doen!”…en die volgende oomblik is die rekenaar leeg. ‘n Anonieme leser vertel dat sy een van daardie “kul-oproepe” ontvang het ...
Februariemaand staan bekend as die maand van Liefde. Die jaar 2013 was soos nou die dag wat ons 'n Valentines oggend gehad het.
Ek vind ongekende plesier in Afrikaanse boeke wat geskryf is toe ons taal nog jonk was. Elke skrywer het sy of haar beste uitgehaal om te verseker dat een van die enkele uitgewers die manuskrip sou aanvaar.
Ondanks ‘n ongemaklike wind en net drie bote wat ingeskryf het, het die boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub op 15 Februarie 2014 redelik suksesvol verloop.
Die tweede rondte van die liga het op 11 Februarie 2014 plaasgevind. Die geesdrif het steeds hoog geloop en daar is in goeie gees meegeding en soms ook onderling geterg.
Wie sal mosselkraker gaan vang met gereedskap wat vir hotties voorberei is?
Isolde Smith van Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub vertel van groot opwinding gedurende die klub se onlangse hengelnaweek by Pearly Beach.
Vier leerders van Gansbaai Primêr het gekwalifiseer om op Saterdag, 22 Februarie 2014 aan die Boland Atletiek Kampioenskappe in die Paarl deel te neem.
“Kan Ek nie met julle doen wat hierdie pottebakker met die klei gedoen het nie, Israel? vra die Here. Soos klei in die pottebakker se hand, so is julle in my hand, Israel.” (Jer 18:6)