All Posts

Gatslag

Gatslag

"Laat kom eerder die polisie, net nie my pa nie," het die benoude bestuurder gesê nadat hy die bakkie laat Saterdagmiddag perfek in die vierkantige gat op die Baardskeerdersbospad, wat tans onder konstruksie is, "geparkeer" ...

Gansbaai Academia Skool van Uitnemendheid

Gansbaai Academia Skool van Uitnemendheid

Donderdag 6 Februarie tydens ‘n toekennings geleentheid in Caledon was Academia op die voorgrond.

Uilkraal Buurtwag paraat

Uilkraal Buurtwag paraat

Die paraatheid van Uilenkraalsmond Buurtwag, onder leiding van Paul Venter as koördineerder, raak al meer sigbaar met etlike verbeteringe en toerusting wat bygevoeg is.

Nuus vanaf die Polisie

Nuus vanaf die Polisie

Perlemoen verdagte aangekeer Armed robbery Man vas oor dwelms

Laerskool Okkie Smuts Nuwe Skoolhoof

Laerskool Okkie Smuts Nuwe Skoolhoof

Vanaf 1 Januarie 2014 is mnr Kobus Koekemoer as hoof van Laerskool Okkie Smuts aangestel. Mnr Koekemoer is in Grootfontein, Namibië gebore.

Flight for Birders course

Flight for Birders course

The “Flight for Birders” bird identification and conservation course by Anton Odendal will be presented at the Community Hall, Mollergren Park, Hermanus on 21 and 22 February 2014.

Poppe vir Transkei

Poppe vir Transkei

Judy Naude (75) en haar suster, Edith Keyter (71), altwee van De Kelders, is twee “ou” hande met die maak van pragtige lappoppe vir liefdadigheid.

Vaalvlei se Wyne

Vaalvlei se Wyne

Gansbaai Wynproegilde se eerste wynproe-aand vir 2014 is met ‘n kort vergadering afgeskop, terwyl Koelenhof Wynkelder se wyne as ‘n “smaaklike bonus” geniet is.

Blou Kraanvoel sal herstel

Blou Kraanvoel sal herstel

BARC is onlangs deur Joli Fleur ontbied om ‘n Blou Kraanvoël by hulle te kom afhaal wat sorg nodig gehad het.

Die pad na AVs

Die pad na AVs

“AV’s is ‘n aspek ‘in ‘n ander klas’”, het Christo Wessels, voorsitter van Gansbaai Fotografieklub tydens sy verwelkomingsrede gesê. Hierdie stelling het duidelik geblyk uit klublid Clive Bailey se aanb...

Kwart Eeu vir See en Tee

Kwart Eeu vir See en Tee

Die dames van Kleinbaai See-en-Tee vier vanjaar hul 25ste verjaardag.