All Posts

Seestroom van die Liefde

Seestroom van die Liefde

Die maand van liefde: Februarie, ons warmste maand van die jaar. Dit lui alreeds by my, wintermens, ‘n vals klok. Nietemin, gooi ek my op my rug en dryf saam met die stroom van liefdesaanbidders.

Besigheidsliga

Besigheidsliga

Die 2014 Gansbaai Besigheidsliga het op 4 Februarie begin.  Twintig spanne ding in 5 seksies op ʼn rondomtalie formaat teen mekaar mee.

Waar staan ons nou

Waar staan ons nou

Op die oomblik is ons wat hengel betref, tussen die boom en die bas.

Academia Interhuis Atletiek

Academia Interhuis Atletiek

Verlede Donderdag en Vrydag het die veld en baan items onderskeidelik plaasgevind. Die Swart span het weer as die oorwinnaars uitgestap. 

Die waarheid van die balk en die splinter

Die waarheid van die balk en die splinter

“Skynheilige! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te haal.”  (Mat 7:5)

Blokkiesraaisel No 16

Blokkiesraaisel No 16

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Kabeljou kaalhand gevang

Kabeljou kaalhand gevang

Vele “visvangstories” is oor jare heen al vertel, maar om ‘n 14.8kg kabeljou met die hand in knie-diep seewater te vang, is nogal ‘n storie.

Laerskool Gansbaai Kleuresport

Laerskool Gansbaai Kleuresport

Collage Laerskool Gansbaai Kleuresport

Wynproegilde dink aan CAD

Wynproegilde dink aan CAD

“Ons het gevoel om dit wat ons kan geniet, maar nie deur ander geniet mag word nie, met hulle deur middel van ‘n donasie te deel,” het Helmie de Vries, voorsitter van Gansbaai Wynproegilde tydens die oorhandiging van R5,000 aan Gans...

Build It bou aan Academia Biblioteek

Build It bou aan Academia Biblioteek

Silvana Burger, eienaar van Build It in Gansbaai, het besluit om nie net boumateriaal vir wonings te voorsien nie, maar om ook ‘n bydrae tot die “bouwerk” aan Gansbaai Academia se biblioteek te lewer.

Lynette by huldeblyk afskeid

Lynette by huldeblyk afskeid

 “Dit was ‘n groot voorreg en vreugde om die emosionele, maar terselfdertyd vreugdevolle huldeblyk-afskeid van Joan Brickhill in Kaapstad te kon bywoon,” vertel Lynette van Wyk van Gansbaai, ‘n voormalige en professionele...