All Posts

Rooidood Slegte nuus

Rooidood Slegte nuus

Dis nou Saterdagoggend en ek het so pas oor die radio verneem van die rooigety in Port Elizabeth. Daar is die waterremperatuur ‘n verstommende 28 grade en die gevolg van die rooigety is die uitspoel van dooie seediere soos vis, ens.

Prestige aand vir Kushengelaars

Prestige aand vir Kushengelaars

Die Overberg Kushengelklub se prestige jaareind- en prysuitdelingsfunksie is deur groot opwinding en geselligheid gekenmerk.

Jy is die Skepper se meesterstuk

Jy is die Skepper se meesterstuk

“Soos klei in die pottebakker se hand, so is julle in my hand, Israel.” (Jer 18:6)

Blokkiesraaisel No 15

Blokkiesraaisel No 15

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Honde terroriseer Franskraal

Honde terroriseer Franskraal

Verskeie inwoners van Franskraal was onlangs opnuut ontstoke oor die gevolge van honde wat nie deur hul eienaars agter ‘n omheining gehou word nie en dan in die strate rondhardloop. Inwoners in die omgewing van Dumasstraat en die eindpunt va...

Nuwe gesigte vir Academia

Nuwe gesigte vir Academia

Mnr Wilson saam met me Julia Wilson (Lewensoriëntering), mnr Wynand Bezuidenhout (Besigheidstudies en RTT), me Olivia Nojozi (isiXhosa), mnr Heynes (Lewens- en Natuurwetenskappe) en me Hanlie Smith (Natuur- en Fisiese Wetenskappe).

Skoon oudit vir Overstrand

Skoon oudit vir Overstrand

Overstrand Munisipaliteit het ‘n skoon oudit vir die 2012/2013-boekjaar behaal.

Veteraan Drywer tree af

Veteraan Drywer tree af

Henry Valentine (61), ‘n veteraan Drywer en Visserman op die Pelagiese Vissersboot, Edelweiss van Mike en Anna Germishuys, het teen einde Desember 2013 besluit dis tyd om die tuig neer te lê.

Gansbaaai VLV Nuus

Gansbaaai VLV Nuus

‘n Baie Voorspoedige en Geseënde Nuwe Jaar word aan een en almal toegewens.

Puik werk

Puik werk

Die polisie het Maandag omstreeks 13:55 van 'n anonieme persoon inligting ontvang dat daar 'n besending Mandrax te Masakhane, Gansbaai, by 'n sekere adres afgelaai is.

Nasionale Polisiedag

Nasionale Polisiedag

Die 2014 Nasionale Polisiedag is op Maandag te Zwelihle sportgronde in Hermanus gehou.

Oudleerder by Gansbaai Primer

Oudleerder by Gansbaai Primer

Dit is ‘n groot voorreg vir my om te weet ek hou skool waar ekself skoolgegaan het,” vertel Harry Tobias (23).