All Posts

Gansbaai Family Church GFC News

Gansbaai Family Church GFC News

Unbelievable that we are now at the end of January 2014, Schools have reopened, everyone is back from a well deserved holiday, and Grandparents are enjoying the silence of their homes, but are already missing the children and grandchildren.

Laaste Geleentheid om te Registreer

Laaste Geleentheid om te Registreer

Talle kiesers wat die afgelope maande tuis deur die DA besoek is, het nog nie gaan registreer om aan die komende verkiesing deel teneem nie. Dit sluit ook jongmense in wat vir die eerste maal mag stem.

GRATIS Sterilisasie veldtog

GRATIS Sterilisasie veldtog

BARC se volgende gratis sterilisasie-veldtog vir honde en katte sal op 11 en 12 Februarie 2014 tussen 09:00 en 16:00 op die velde van Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde (“ABSA Spaces for Sport”) agter die kantore van Gansbaai Munisipalit...

Nog n veer in Academia se hoed

Nog n veer in Academia se hoed

Michelle le Roux, hoofmeisie van 2012 (foto bo saam met Tommy Wilson (links), skoolhoof van Gansbaai Academia), het in 2013 die Nasioale toekenning gekry as die beste Ground – Breaker vir Lovelife.

Mej Fees en gevolg skop af

Mej Fees en gevolg skop af

Mej Fees van die Ganse (2013/14) en haar gevolg het sommer vroeg in die jaar besluit om met hulle ambassadeurswerk in Gansbaai te begin. Mariska Mouers (Mej Fees van die Ganse), met die twee susters as haar prinsesse, Renaycia Pietersen (1ste Prinses...

Masakhane se groentetuin

Masakhane se groentetuin

Met ingang van 2014 is ek nie meer die Eko-skole se koördineerder in Gansbaai nie, maar ek bedank graag Gansbaai Courant vir die goeie ondersteuning wat ek deurgaans ontvang het,” sê Marlette Longland.

Natuurliefhebber stap 3000 km

Natuurliefhebber stap 3000 km

 ‘n Jong ingenieur van Piermaritzburg, Grant Christie (27), het op 22 Oktober 2013 besluit om sy droom van sowat 2 jaar te verwesentlik - ‘n staptog kuslangs vanaf Alexanderbaai (Oranjeriviermond) tot by Mosambiek se grens by Kosieba...

5 Steps to a Better Student Life in 2014

5 Steps to a Better Student Life in 2014

As post-matric celebrations become memories to treasure, this year’s school-leavers stand on the threshold of their next big life adventure – starting their post-school studies. Going from home and school to tertiary education and a new e...

Die mooigeit van roes

Die mooigeit van roes

Daar is ‘n warmte aan roes wat ‘n mens laat dink aan die skurwe, uitgedroogde bas aan die voete van Knysna se bosreuse.

A postbox is a necessity of life

A postbox is a necessity of life

If you feel uncomfortable giving out your home address, a post office box is the solution for you,” says Mike Olien, head of the box division at the SA Post Office.

Nuwe Rachels Angels gekies by Academia

Nuwe Rachels Angels gekies by Academia

Die vorige twee jaar was daar gereeld oor die Rachel’s Angels projek by Academia geskryf.

Sonneblom 31cm in deursnee

Sonneblom 31cm in deursnee

Antonie Smit van Kolgansstraat 45, Perlemoenbaai spog met ‘n sonneblom wat 31.5cm in deursnee is. “Ongelukkig het die kenmerkende geel blaartjies al afgeval,” vertel hy.